{"id":39334,"date":"2016-07-11T09:21:24","date_gmt":"2016-07-11T07:21:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39334"},"modified":"2016-07-11T09:21:24","modified_gmt":"2016-07-11T07:21:24","slug":"twee-verdagtes-van-greytown-plaasmoord-verskyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39334","title":{"rendered":"Twee verdagtes van Greytown-plaasmoord verskyn"},"content":{"rendered":"<p>Twee swart mans, 18 jaar oud, verskyn vandag in die Greytown-landdroshof op aanklagte van moord en huisroof na die moord op &#8216;n plaaslike boer vandeesweek in KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p>&#8220;Greytown se speurders het onvermoeid sonder ophou gewerk om seker te maak dat die beweerde verdagtes wat betrokke was by die moord op Sarel David Theron aan die pen ry,&#8221; het lt.kol Thulani Zwane ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Hul harde werk het positiewe resultate gelewer toe hulle die twee verdagtes opgespoor en in hegtenis geneem het vir die moord en huisroof. Goedere soos [a] skootrekenaar, selfoon en ander besittings wat tydens die moord en huisroof gesteel is, is ook by die verdagtes gevind,&#8221; hy het ges\u00ea.<\/p>\n<p>Daar word beweer dat 49-jarige Theron se lyk Dinsdag, 5 Julie by sy huis gevind is op &#8216;n plaas in Seven Oaks omstreeks 09:00, nadat hy versuim het om vir diens aan te meld.<\/p>\n<p>Hy is gevind deur een van die plaasbestuurders en die polisie is ontbied. Hy is met &#8216;n mes gesteek en is glo ook verwurg. Sy skootrekenaar, selfoon en ander goedere is geneem uit die huis.<\/p>\n<p>Theron is laas gesien op Sondag, 2 Julie by sy huis. <\/p>\n<p>&#8216;n Saak van moord en huisroof is geopen deur Greytown-polisiekantoor. <\/p>\n<p>Speurders het hul ondersoek wat gelei het tot die inhegtenisneming binne &#8216;n week voltooi, het Zwane ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee swart mans, 18 jaar oud, verskyn vandag in die Greytown-landdroshof op aanklagte van moord en huisroof na die moord op &#8216;n plaaslike boer vandeesweek in KwaZulu-Natal. &#8220;Greytown se speurders het onvermoeid sonder ophou gewerk om seker te maak dat die beweerde verdagtes wat betrokke was by die moord op Sarel David Theron aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39334\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee verdagtes van Greytown-plaasmoord verskyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":21138,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[22807,11159,9086,11785],"class_list":["post-39334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-greytown","tag-kzn","tag-plaasmoord","tag-verdagtes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39334"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39334\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21138"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}