{"id":39325,"date":"2016-07-11T08:42:25","date_gmt":"2016-07-11T06:42:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39325"},"modified":"2016-07-11T08:42:25","modified_gmt":"2016-07-11T06:42:25","slug":"vier-suid-afrikaners-wat-by-isis-wou-aansluit-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39325","title":{"rendered":"Vier Suid-Afrikaners wat by ISIS wou aansluit vas"},"content":{"rendered":"<p>Vier Suid-Afrikaners wat in verband met terreur aangekeer is, sal vandag in Johannesburg en aan die Wes-Rand in die hof verskyn. <\/p>\n<p>Die drie mans en een vrou is almal in hul vroe\u00eb twintigs en vermoedelik Moslems. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi s\u00ea hulle is Saterdag in Azaadville in Krugersdorp en Newclare in Randburg in hegtenis geneem voordat hulle na Siri\u00eb kon vertrek. <\/p>\n<p>Die Valke het beslag gel\u00ea op ammunisie, skokgranate, rekenaars en dokumente, het RSG berig.<\/p>\n<p>Twee van die verdagtes sal in Johannesburg in die hof verskyn en die ander twee in die landdroshof in Kagiso. <\/p>\n<p>Buitelanders stroom na Siri\u00eb om by die Islamitisese Staat (ISIS) aan te sluit teen betaling. <\/p>\n<p>Vroe\u00ebr is <a href=\"http:\/\/www.ciibroadcasting.com\/2014\/11\/24\/sa-govt-says-not-aware-of-any-citizens-joining-isis\/\">berig <\/a>dat ten minste 140 Suid-Afrikaners reeds by ISIS aangesluit het.<\/p>\n<p>Veiligheidsamptenare s\u00ea egter geen militante groepe is sover bekend, in Suid-Afrika aktief nie. <\/p>\n<p>Brittanje en Amerika het verlede maand waarskuwings gerig oor moontlike aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika, maar Moslems is slegs 1,5% van die land se bevolking.<\/p>\n<p>Die vier wou vermoedelik in Siri\u00eb gaan veg. Hulle is aangekeer voordat hulle die naweek sou vertrek en die lugredery waarmee hulle sou reis is ook kennis gestel.<\/p>\n<p>ISIS het di\u00e9 naweek &#8216;n helikopter afgeskiet van die Russiese lugmag naby die stad Palmyra in Siri\u00eb. Twee Russiese vlie\u00ebniers is dood toe hulle deur &#8216;n TOW-missiel getref is.<\/p>\n<p>Di\u00e9 Amerikaanse missiele wat deur ISIS bekom is, het tot vrae gelei oor die VSA se houding teenoor die terreurgroep.<\/p>\n<p>President Vladimir Poetin se woordvoerder het nalv NAVO-oefeninge in Oos-Europa ges\u00ea dit is verbasend dat NAVO oos kyk en nie suid nie na waar die terreurbedreiging van ISIS groei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier Suid-Afrikaners wat in verband met terreur aangekeer is, sal vandag in Johannesburg en aan die Wes-Rand in die hof verskyn. Die drie mans en een vrou is almal in hul vroe\u00eb twintigs en vermoedelik Moslems. &#8216;n Woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi s\u00ea hulle is Saterdag in Azaadville in Krugersdorp en Newclare in Randburg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39325\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vier Suid-Afrikaners wat by ISIS wou aansluit vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39326,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17039,5358,5878,2078,10641,2242],"class_list":["post-39325","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-isis","tag-moslems","tag-navo","tag-rusland","tag-sirie","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39325","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39325"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39325\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39326"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39325"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39325"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39325"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}