{"id":3932,"date":"2009-01-14T02:52:14","date_gmt":"2009-01-14T02:52:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3932"},"modified":"2009-01-14T02:52:14","modified_gmt":"2009-01-14T02:52:14","slug":"kongorebellefaksie-gaan-nie-vredesooreenkoms-eerbiedig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3932","title":{"rendered":"Kongorebellefaksie gaan nie vredesooreenkoms eerbiedig"},"content":{"rendered":"<div id=\":5z\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Splintergroep van die rebelle in die ooste van die Kongo het Dinsdag ges&ecirc; hulle gaan nie hou by die vredesooreenkoms wat uitgewerk is deur rebelle wat lojaal is aan generaal Laurent Nkunda nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Nkunda se mense word beskuldig dat hulle die burgerlike bevolking terroriseer in die land se wettelose oostelike gebiede. Hulle mees onlangse offensief het hulle verlede jaar amper in Goma, die streekshoofstad van die gebied ingebring, wat &#39;n internasionale ophef veroorsaak het asook die aankoms van &#39;n VN onderhandelaar. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die VN onderhandelaar het vredesamesprekings gehou met die verteenwoordigers van Nkunda se NKVM in Nairobi, Kenia. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Alle besluite sal deur die afgesette leier Nkunda of die wat lojaal is aan hom gemaak word sal as van nul en gener waarde beskou word, en ook enige besluit wat uit Nairobi kom,&quot; het Desire Kamanzi, die woordvoerder vir die wegbreek rebellefaksie ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die status van die groep, wat verlede week gestig is is steeds nie duidelik nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Niemand kan met sekerheid s&ecirc; hoeveel mense lojaal is aan Bosco Ntangana, die leier van die wegbreek faksie se hoof nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dinsdag het Kamanazi ook ges&ecirc; dat sy Toetsie rebelle groep gereed is om die weermagte van die Kongo en Rwanda te ondersteun in hulle beplande sending teen die Hoetoe rebelle wat die 1994 slagting in Rwanda uitgevoer het en toe na die ooste van die Kongo gevlug het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Beamptes in Kishasa, die Kongo se hoofstad het geweier om te bevestig of te ontken of so operasie steeds op die lappe was. Die kommentaar het wel die verskyning van &#39;n hele nuwe web van alliansies laat opvlam wat weereens Rwanda, die DRK se oostelike bure in &#39;n streeksoorlog kan intrek. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">99spravok.ru<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Splintergroep van die rebelle in die ooste van die Kongo het Dinsdag ges&ecirc; hulle gaan nie hou by die vredesooreenkoms wat uitgewerk is deur rebelle wat lojaal is aan generaal Laurent Nkunda nie. Nkunda se mense word beskuldig dat hulle die burgerlike bevolking terroriseer in die land se wettelose oostelike gebiede. Hulle mees onlangse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3932\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kongorebellefaksie gaan nie vredesooreenkoms eerbiedig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,162,3784,21089],"class_list":["post-3932","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-internasionale-nuus","tag-kongorebellefaksie-gaan-nie-vredesooreenkoms-eerbiedig","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3932","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3932"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3932\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3932"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3932"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3932"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}