{"id":39319,"date":"2016-07-11T07:32:25","date_gmt":"2016-07-11T05:32:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39319"},"modified":"2016-07-11T07:32:25","modified_gmt":"2016-07-11T05:32:25","slug":"polisie-brand-los-op-san-jagters-in-namibie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39319","title":{"rendered":"Polisie brand los op San-jagters in Namibi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Die Namibiese polisie het op &#8216;n groepie Barakwena San in die westelike deel van die Zambezi-streek losgebrand terwyl hulle op \u2018n oes-ekspedisie vir duiwelsklou was.<\/p>\n<p>Die San het &#8216;n permit van die ministerie van die omgewing en toerisme om duiwelsklou in die Bwabwata nasionale park te oes. &#8216;n Paar mans, vroue en &#8216;n baba het die dag voor die skietvoorval in die veld in die omgewing van Chetto gekamp.<\/p>\n<p>Namibi\u00eb voorsien tans in 97 persent van die w\u00eareldvraag na duiwelsklou wat veral in Duitsland verwerk word as &#8216;n kruiemedisyne teen onder meer rumatiek en ander gewrigkwale.<\/p>\n<p>Een lid van die San wat in die bene geskiet is, verkeer in &#8216;n kritieke toestand.<\/p>\n<p>Die San beplan om &#8216;n klag van poging tot moord teen die betrokke owerheid aanhangig te maak.<\/p>\n<p>John Johannes is in albei bene gewond en is na die Andara-staatshospitaal gebring. <\/p>\n<p>&#8216;n Verteenwoordiger van die Barakwena-mense, John Mundai Sililo, s\u00ea die groep het uitgekamp toe die polisie op die toneel opdaag en sonder enige waarskuwing op hulle begin skiet het.<\/p>\n<p>Die voorval is bevestig deur Mushavanga David van die Kwe San, wat ook op die raad van die Namibiese San dien.<\/p>\n<p>David s\u00ea ongeveer 20 skote is sonder aansiens des persoons met outomatiese wapens op die groep afgevuur &#8220;soos in \u2018n oorlog&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Die gemeenskap vrees nou vir hul fundamentele menseregte en wil regsadvies oor die aangeleentheid inwin,&#8221; het David aan Republikein ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die groep oes-insamelaars het op Vrydag 1 Julie gaan kamp toe hulle onge\u00efdentifiseerde voetspore opgemerk het. Hulle het die bewaringsbeampte telefonies van die Chetto-kliniek af hieroor ingelig. <\/p>\n<p>Op Sondag 3 Julie het hulle op reaksie gewag, maar teen sonsondergang het niks nog gebeur nie. Hy s\u00ea die spesiale veldmag het die volgende dag omstreeks 08:00 by die kamp opgedaag en van tussen 20 en 30 meter af op die uitgelewerde groep San begin skiet.<\/p>\n<p>&#8220;Wat die groep en die gemeenskap verwar, is die geskietery op mense tydens die seisoen om duiwelsklou te oes,&#8221; het David ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sililo s\u00ea diegene wat duiwelsklou oes, lig gewoonlik die plaaslike polisie en raadslede van die nedersetting in alvorens hulle in die bos ingaan. <\/p>\n<p>Gevolglik moes die teenstroping-eenheid die plaaslike mense geraadpleeg het en die inligting gebruik het om te besef dat hulle waarskynlik op die duiwelklou-oes-insamelaars sou afkom terwyl hulle na die vermeende wilddiewe soek.<\/p>\n<p>Di\u00e9 plantsaad waarvan kruiemedisyne gemaak word en waarvan Namibi\u00eb die w\u00eareld se voorste uitvoerder is, is amptelik op &#8216;n skedule van die Konvensie oor Internasionale Handel in bedreigde spesies, CITES, geplaas ondanks verset deur Namibi\u00eb.<\/p>\n<p>Duitsland, die grootste invoerder van duiwelsklou het die aansoek teen Namibi\u00eb in 2002 gebring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Namibiese polisie het op &#8216;n groepie Barakwena San in die westelike deel van die Zambezi-streek losgebrand terwyl hulle op \u2018n oes-ekspedisie vir duiwelsklou was. Die San het &#8216;n permit van die ministerie van die omgewing en toerisme om duiwelsklou in die Bwabwata nasionale park te oes. &#8216;n Paar mans, vroue en &#8216;n baba het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39319\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie brand los op San-jagters in Namibi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39320,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15073,22802,15705,6831,16222],"class_list":["post-39319","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bewaring","tag-duiwelsklou","tag-jagters","tag-namibie","tag-san"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39319","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39319"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39319\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39320"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}