{"id":3931,"date":"2009-01-14T02:50:21","date_gmt":"2009-01-14T02:50:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3931"},"modified":"2009-01-14T02:50:21","modified_gmt":"2009-01-14T02:50:21","slug":"skerpioene-dagvaar-polisie-vir-selebi-inligting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3931","title":{"rendered":"Skerpioene dagvaar polisie vir Selebi-inligting"},"content":{"rendered":"<div id=\":6a\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Skerpioene het &#39;n dosyn dagvaardigings teen verskeie ho&euml; polisieoffisiere bekom, wat hulle beveel om getuienis wat nodig is om Jackie Selebi te vervolg vry te stel, het die Star Woensdag berig. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Skerpioene ondersoekbeamptes het Dinsdag begin om die dagvaardigings te bedien op beamptes wat insluit die hoof van die SAPD, Tim Williams. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die polisie het tot 27 Januarie om die dokumente te oorhandig of te verduidelik hoekom hulle dit nie wil doen nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Op 2 Desember het magistraat Stanley Mkhari van Randburg die getekende dagvaardings oorhandig aan die Skerpioene se ondersoekbeampte Andrew Leask en sy span by die Midrandse polisiestasie. Die polisie is oorspronklik tot Woensdag gegee om te reageer, maar dit is verleng tot 27 Januarie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Skerpioene soek getuienis wat insluit dokumente, korrespondensie, videomateriaal, saakl&ecirc;ers, dagboeke en hoogsgeheime verslae wat verband hou met die geskorsde nasionale polisiekommissaris. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ander beamptes wat gedagvaar word is kommissaris Rayman Lalla en die voormalige hoof van speurdienste, Johan de Beer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Selebi se korrupsie verhoor was geskeduleer om te begin in die Johannesburgse hof op 14 April.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Skerpioene het &#39;n dosyn dagvaardigings teen verskeie ho&euml; polisieoffisiere bekom, wat hulle beveel om getuienis wat nodig is om Jackie Selebi te vervolg vry te stel, het die Star Woensdag berig. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Skerpioene ondersoekbeamptes het Dinsdag begin om die dagvaardigings te bedien op beamptes wat insluit die hoof van die SAPD, Tim Williams. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die polisie het tot 27 Januarie om die dokumente te oorhandig of te verduidelik hoekom hulle dit nie wil doen nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Op 2 Desember het magistraat Stanley Mkhari van Randburg die getekende dagvaardings oorhandig aan die Skerpioene se ondersoekbeampte Andrew Leask en sy span by die Midrandse polisiestasie. Die polisie is oorspronklik tot Woensdag gegee om te reageer, maar dit is verleng tot 27 Januarie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Skerpioene soek getuienis wat insluit dokumente, korrespondensie, videomateriaal, saakl&ecirc;ers, dagboeke en hoogsgeheime verslae wat verband hou met die geskorsde nasionale polisiekommissaris. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ander beamptes wat gedagvaar word is kommissaris Rayman Lalla en die voormalige hoof van speurdienste, Johan de Beer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Selebi se korrupsie verhoor was geskeduleer om te begin in die Johannesburgse hof op 14 April.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/perfekta.ru\/blog\">\u0448\u0442\u0443\u043a\u0430\u0442\u0443\u0440\u043d\u044b\u0435 \u0441\u043c\u0435\u0441\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043d\u0430\u0440\u0443\u0436\u043d\u044b\u0445 \u0440\u0430\u0431\u043e\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Skerpioene het &#39;n dosyn dagvaardigings teen verskeie ho&euml; polisieoffisiere bekom, wat hulle beveel om getuienis wat nodig is om Jackie Selebi te vervolg vry te stel, het die Star Woensdag berig. Skerpioene ondersoekbeamptes het Dinsdag begin om die dagvaardigings te bedien op beamptes wat insluit die hoof van die SAPD, Tim Williams. Die polisie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3931\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skerpioene dagvaar polisie vir Selebi-inligting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,3783,21108],"class_list":["post-3931","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-skerpioene-dagvaar-polisie-vir-selebi-inligting","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3931","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3931"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3931\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3931"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3931"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3931"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}