{"id":39277,"date":"2016-07-08T05:55:44","date_gmt":"2016-07-08T03:55:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39277"},"modified":"2016-07-08T05:55:44","modified_gmt":"2016-07-08T03:55:44","slug":"breekoparendster-van-tv-reeks-word-boskos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39277","title":{"rendered":"Bre\u00ebkoparendster van TV-reeks word boskos"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Bre\u00ebkoparend uit die Kruger Nasionale Park, die ster van &#8216;n Britse bewaringstelevisiereeks <em>Fierce<\/em>, is deur bestaansboere in Mosambiek gejag, het navorsers van die Universiteit van Kaapstad bevestig.<\/p>\n<p>Die wyfiebre\u00ebkoparend van 4,6kg is vroe\u00ebr vandeesmaand tydens &#8216;n dokument\u00eare program deur &#8216;n bekende TV-aanbieder Steve Backshall aan kykers voorgestel. <\/p>\n<p>Die vo\u00ebl is toe toegerus met &#8216;n GPS-toestelletjie onder die wakende oog van die Britse span wat hierdie seldsame groot roofvo\u00ebls kom verfilm het.<\/p>\n<p>Maar net &#8216;n paar weke later het die geveerde ster in die strik &#8216;n honger jagter in landelike Mosambiek beland, het die Universiteit van Kaapstad se navorsers ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8216;n Navorser van die Percy FitzPatrick Instituut vir Afrika Ornitologie se Sentrum vir Uitnemendheid by die Universiteit van Kaapstad, s\u00ea die vo\u00ebl se daaglikse patroon het skielik verander en hulle het onraad vermoed.<\/p>\n<p>Die span het deur onherbergsame terrein gereis om die reste van die arend te probeer opspoor.<\/p>\n<p>Hulle het uiteindelik die vo\u00ebl gekry met sy nek in &#8216;n strik vas, waarskynlik gestel om klein wildsbokke te vang.<\/p>\n<p>Dit is die derde volwassene arend uit agt wat toegerus was met GPS wat binne drie jaar dood is. Twee ander het ook in jagters in Mosambiek se kospotte beland.<\/p>\n<p>Daar was nog geen uitbarstings deur glanspersoonlikhede oor di\u00e9 verwikkeling nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bre\u00ebkoparend uit die Kruger Nasionale Park, die ster van &#8216;n Britse bewaringstelevisiereeks Fierce, is deur bestaansboere in Mosambiek gejag, het navorsers van die Universiteit van Kaapstad bevestig. Die wyfiebre\u00ebkoparend van 4,6kg is vroe\u00ebr vandeesmaand tydens &#8216;n dokument\u00eare program deur &#8216;n bekende TV-aanbieder Steve Backshall aan kykers voorgestel. Die vo\u00ebl is toe toegerus met &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39277\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bre\u00ebkoparendster van TV-reeks word boskos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39278,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19379,15073,22790,22791,7392,14570],"class_list":["post-39277","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bestaansboere","tag-bewaring","tag-boskos","tag-fierce","tag-mosambiek","tag-tv-reeks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39277","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39277"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39277\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39278"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39277"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39277"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39277"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}