{"id":39274,"date":"2016-07-08T05:36:29","date_gmt":"2016-07-08T03:36:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39274"},"modified":"2016-07-08T05:36:29","modified_gmt":"2016-07-08T03:36:29","slug":"swart-wildbewaarder-skop-ietermago-genadeloos-vir-foto","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39274","title":{"rendered":"Swart wildbewaarder skop ietermago genadeloos vir foto"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=8yzWtDJM9FQ\">Video <\/a>van &#8216;n swart veldwagter se vreemde houding teenoor &#8216;n ietermago is op YouTube gelaai.<\/p>\n<p>Die veldwagter het tydens &#8216;n nagrit by Punda Maria in die Kruger Nasionale Park uit sy voertuig gespring en die dier hardhandig begin skop sodat hy &#8216;n foto kon kry.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het later ges\u00ea hy wil teruggaan om die dier te vang, sodat hy die publiek geld kan vra om dit te sien,&#8221; het Jason Janse van Vuuren in beskrywing van die video wat hy opgelaai het, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Reynold Thakhuli, die waarnemende hoof van kommunikasie by Sanparke, is hulle bewus van die video en ondersoek tans die voorval.<\/p>\n<p>Elke spesie van ietermago is tans bedreig, deels as gevolg van die vraag na ietermagovleis en -skubbe in Asi\u00eb.<\/p>\n<p>&#8220;In sommige kulture word geglo dat ietermago\u00eb genesende kragte besit en om hierdie rede hulle word gereeld in tradisionele medisyne gebruik. Ietermago\u00eb word ook beskou as &#8216;n lekkerny en is in groot aanvraag in lande soos China en Vi\u00ebtnam. Dit is wat hulle die meeste verhandele dier in die w\u00eareld maak, &#8220;volgens Sanparke.<\/p>\n<p>Afrikaspesies word toenemend geteiken weens die skerp afname in die bevolkings van hul Asiatiese neefs.<\/p>\n<p>Volgens bewaringsinstansies is vier ton Afrika-ietermagoskubbe deur die Hong Kong owerhede in beslag geneem in Junie.<\/p>\n<p>Dit verteenwoordig ongeveer 1100 tot 6600 individuele diere.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Video van &#8216;n swart veldwagter se vreemde houding teenoor &#8216;n ietermago is op YouTube gelaai. Die veldwagter het tydens &#8216;n nagrit by Punda Maria in die Kruger Nasionale Park uit sy voertuig gespring en die dier hardhandig begin skop sodat hy &#8216;n foto kon kry. &#8220;Hy het later ges\u00ea hy wil teruggaan om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39274\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart wildbewaarder skop ietermago genadeloos vir foto&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39275,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16475,15073,5311,22789,9553,12770,11737],"class_list":["post-39274","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bedreigde-spesie","tag-bewaring","tag-china","tag-ietermago","tag-krugerwildtuin","tag-sanparke","tag-wildtuin"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39274","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39274"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39274\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39275"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39274"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39274"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39274"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}