{"id":39263,"date":"2016-07-07T18:52:47","date_gmt":"2016-07-07T16:52:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39263"},"modified":"2016-07-08T16:21:54","modified_gmt":"2016-07-08T14:21:54","slug":"afro-amerikaners-weer-in-opstand-oor-polisieskietery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39263","title":{"rendered":"Afro-Amerikaners weer in opstand oor polisieskietery"},"content":{"rendered":"<p>Dit sou die Amerikaanse polisie 40 jaar neem om soveel swart mense te dood as wat ander swart mense aan die hand van hul eie ras gesterf het 2012.<\/p>\n<p>Daarbenewens is 1400 meer swart Amerikaners vermoor deur ander swartes in net twee jaar as wat tussen 1882-1968 opgehang is.<\/p>\n<p>Swart mense in die VSA pleeg buitensporig meer geweldsmisdaad. Dit is so erg dat Chicago &#8211; &#8216;n swart stad &#8211; se dodetal amper gelykstaande is aan wat in beide oorlo\u00eb in Irak en Afghanistan saam omgekom het.<\/p>\n<p>Maar die swartman wat deur die polisie doodgeskiet is in die Amerikaanse deelstaat Minnesota het weer tot swart onrus gelei soos die vermeende polisiemoord op &#8216;n swart man in Louisiana.<\/p>\n<p>Linkse media, wat heeltemal gekant is teen die gedagte van swart kollektiewe skuld, het skaamteloos blankes weer met oorgawe kollektief skuldig verklaar aan die voorvalle.<\/p>\n<p>Die swart gemeenskap is so verslaaf aan anti-wit resentiment soos aan die dwelm &#8220;crack&#8221; koka\u00efene, en is nogmaals in opstand oor die dood van die slagoffers.<\/p>\n<p>Philando Castile se vriendin het in die nasleep van sy dood tydens die St Paul-voorval, beelde op sosiale media gepos wat hom vol bloed wys terwyl &#8216;n beampte &#8216;n geweer op Castile rig.<\/p>\n<p>Hy is geskiet toe hy sy rybewys wou uithaal, het sy aan die media ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die jongste herrie volg op die dood van Alton Sterling (foto hierbo), wat deur die polisie doodgeskiet is tydens &#8216;n voorval in Baton Rouge, Dinsdag.<\/p>\n<p>Honderde het reeds vir twee nagte die strate ingevaar oor Sterling se dood.<\/p>\n<p>Afro-Amerikaners wat deur die polisie gedood word en nie in bende-, dwelm- of straatgeweld deur hul eie mense gedood word nie, laat herhaaldelik die nasionale debat ontvlam oor &#8220;rassisme&#8221; en die gebruik van geweld deur wetstoepassers.<\/p>\n<p>Castile se ma, Valerie, het aan CNN ges\u00ea dat haar seun net &#8220;swart was op die verkeerde plek&#8221; en het ges\u00ea daar is &#8216;n &#8220;stille oorlog teen Afro-Amerikaanse volk&#8221;.<\/p>\n<p>Die slagoffer, 32, het gewerk as &#8216;n kafeteriatoesighouer. Sy neef Antonio Johnson het aan die koerant Star Tribune ges\u00ea hy is &#8220;onmiddellik krimineel geprofileer&#8221; omdat hy swart was.<\/p>\n<p>&#8216;n Tweede video van Baton Rouge het intussen Woensdag na vore gekom na die dood van Alton Sterling.<\/p>\n<p>Skote kan gehoor word terwyl die kamera weg beweeg van die konfrontasie. Sekondes later, verwyder een van die beamptes &#8216;n voorwerp van die man se kleding as hy op die grond l\u00ea met bloed op sy bors.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n ooggetuie het ges\u00ea hy het gesien hoe beamptes &#8216;n geweer uit die sak van Sterling n\u00e1 die skietery haal, maar die polisie wou nie kommentaar lewer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit sou die Amerikaanse polisie 40 jaar neem om soveel swart mense te dood as wat ander swart mense aan die hand van hul eie ras gesterf het 2012. Daarbenewens is 1400 meer swart Amerikaners vermoor deur ander swartes in net twee jaar as wat tussen 1882-1968 opgehang is. Swart mense in die VSA pleeg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39263\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afro-Amerikaners weer in opstand oor polisieskietery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39266,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18929,22781,22219,22782,218,266],"class_list":["post-39263","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afro-amerikaners","tag-baton-rouge","tag-blm","tag-minnesota","tag-misdaad","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39263","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39263"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39263\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39266"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39263"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39263"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39263"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}