{"id":39230,"date":"2016-07-05T15:08:07","date_gmt":"2016-07-05T13:08:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39230"},"modified":"2016-07-05T15:30:48","modified_gmt":"2016-07-05T13:30:48","slug":"dan-roodt-roof-bezuidenhout-se-analogiedenke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39230","title":{"rendered":"Dan Roodt: Roof Bezuidenhout se analogiedenke"},"content":{"rendered":"<p>Andries \u201cRoof\u201d Bezuidenhout skryf vandag op Netwerk24 dat swart nasionalisme dieselfde pad as Afrikanernasionalisme in Suid-Afrika gaan stap. Ek weet nie of dit net dom mense is en of dit deur Media24 voorgeskryf word nie, maar di\u00e9 soort \u201canalogiedenke\u201d is op niks gegrond nie. In \u2018n rubriek met die titel, \u201c<a href=\"http:\/\/www.netwerk24.com\/Stemme\/Menings\/andries-bezuidenhout-swart-woede-begin-nou-eers-20160704\">Swart woede begin nou eers<\/a>\u201d verwoord hy dit s\u00f3:<\/p>\n<blockquote><p>As die huidige oplewing van swart nasionalisme in Suid-Afrika dieselfde pad volg as wat Afrikanernasionalisme van weleer gevolg het, kan \u2019n mens dalk \u2019n beter voorspelling maak van wat moontlik in die toekoms kan gebeur.<\/p>\n<p>Dit beteken ook dat ons eers oor sowat vier dekades weer oor versoening sal kan praat.<\/p><\/blockquote>\n<p>Andries Bezuidenhout is \u2018n kulturele marxis wat by Wits gestudeer het en daar in Boerehaat en radikalisme gebreinspoel is. Waarskynlik is hy te bang om te s\u00ea wat hy regtig dink, want dan sal Netwerk24 hul laaste lesers verloor. Soos Malema sal hy teen ons uitvaar dat ons swartes se grond gesteel het en dat ons net geweld en ondergang verdien.<\/p>\n<p>Pleks van eerlik te wees en sy EFF-ideologie en marxisme te bely, vermaak hy ons met di\u00e9 absurde analogie: Swartes maak soos Afrikaners.<\/p>\n<p>Hy kon net sowel ges\u00ea het: Swartes maak soos Duitsers. Of Japannese of wie ook al. Dus as ons \u2018n atoombom op Soweto sou gooi soos die Amerikaners op Hirosjima, sal die swartes begin Toyotas maak en die w\u00eareldmotormark verower. Dalk nog soesji eet ook, hoewel sommiges soos Kenny Kunene eet mos reeds soesji, solank dit van dames se naakte lywe af is.<\/p>\n<p>Engelse het ons plase, huise, kerke en skole afgebrand, toe bou ons nuwes, asook duisende skole, huise en klinieke vir swartes. Geen Afrikaner het, sover ek weet, nog \u2018n swart skool afgebrand nie. Wat nog te s\u00ea \u2018n Afrikaanse skool?! Net vanjaar in Limpopo het swartes al 25 skole afgebrand. Stel jou dit voor: bietjie petrol en \u2018n vuurhoutjie, en siedaar!<\/p>\n<p>Dis woede. Woede wat ons moet verstaan, sal Andries Bezuidenhout en sy mede-marxiste s\u00ea. Maar daar is niks aangaande swart woede om te verstaan nie: dit lyk altyd dieselfde, of dit nou Detroit 1967, Soweto 1976 of Vuwani 2016 is. Of mens kan dit probeer ontleed, maar dan moet jy van kinderlik sadistiese gedrag begin praat. En niemand gaan d\u00e1\u00e1rdie ontleding plaas of vir \u2018n proefskrif goedkeur nie. Dis mos nie polities korrek nie. En nie-PK is rassisties en as jy eers die R-woord s\u00ea, dan vlug almal vir hul lewens.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/detroit1967.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-39234\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/detroit1967.jpg\" alt=\"detroit1967\" width=\"600\" height=\"546\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/detroit1967.jpg 800w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/detroit1967-300x273.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/detroit1967-768x699.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 709px) 85vw, (max-width: 909px) 67vw, (max-width: 984px) 61vw, (max-width: 1362px) 45vw, 600px\" \/><\/a><\/p>\n<p>As swartes Toyotas of Volkswagens wou begin bou, sou hulle al begin het. Dus is daar geen analogie tussen die Afrikaan en die Japannees of die Duitser nie. Nog minder met die Afrikaner. Afrikanernasionalisme het oor \u2018n taal, kultuur, selftrots, die ontdekking van ons landskap (Pierneef, Opperman, noem maar op) gegaan, nie oor wraak op die Engelse nie. Hoewel, dis \u2018n swakheid sou ek s\u00ea: ons m\u00f3\u00e9s wraak op die Engelse geneem toe ons kon. Maar daardie kans is verspeel en nou is ons weer onder, heel onder, en aan die ontvangkant van Engelse wraak, swart wraak, kleurlingwraak, Indi\u00ebrwraak, Jodewraak, noem maar op. Dis nog \u2018n ironie: die mense wat vir ons die kw\u00e1\u00e1dste is, die stedelike Joodse gemeenskappe in Johannesburg en Kaapstad, is ook die welvarendste. Hulle skel ons uit in hul ontwerpersklere terwyl hulle in hul koerantjie elke week spog met opskrifte soos \u201c<a href=\"http:\/\/www.sajr.co.za\/news-and-articles\/2013\/12\/04\/26-of-100-richest-11-of-top-earners\">Jews hit Sunday Times rich list in force<\/a>\u201d.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/sa_jode_richlist.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-39231\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/sa_jode_richlist.jpg\" alt=\"sa_jode_richlist\" width=\"668\" height=\"500\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/sa_jode_richlist.jpg 668w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/sa_jode_richlist-300x225.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 709px) 85vw, (max-width: 909px) 67vw, (max-width: 984px) 61vw, (max-width: 1362px) 45vw, 600px\" \/><\/a>Dieselfde geld die swart elite: hoe ryker hulle word, met ons belastinggeld en staatskontrakte, gratis aandele, ens., hoe meer haat hulle ons.<\/p>\n<p>Andries Roof Bezuidenhout is net \u2018n pion, \u2018n buiksprekerpop wat die huidige elite se boodskap verkondig en om een of ander rede sien die elite die Afrikanermiddelklas as \u2018n bedreiging vir hul mag. Want dalk sien die volk eendag deur hulle, dalk is dit hul grootste vrees\u2026<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Andries \u201cRoof\u201d Bezuidenhout skryf vandag op Netwerk24 dat swart nasionalisme dieselfde pad as Afrikanernasionalisme in Suid-Afrika gaan stap. Ek weet nie of dit net dom mense is en of dit deur Media24 voorgeskryf word nie, maar di\u00e9 soort \u201canalogiedenke\u201d is op niks gegrond nie. In \u2018n rubriek met die titel, \u201cSwart woede begin nou eers\u201d &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39230\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dan Roodt: Roof Bezuidenhout se analogiedenke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":39232,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,10],"tags":[22766,10666,22767,4947,7314,22768],"class_list":["post-39230","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt","category-rubrieke","tag-andries-roof-bezuidenhout","tag-duitsers","tag-japannese","tag-swartes","tag-toyota","tag-volkswagen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39230"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39230\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39232"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}