{"id":39225,"date":"2016-07-05T10:56:03","date_gmt":"2016-07-05T08:56:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39225"},"modified":"2016-07-05T10:56:03","modified_gmt":"2016-07-05T08:56:03","slug":"selfmoordbommers-tref-drie-stede-in-saudi-arabie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39225","title":{"rendered":"Selfmoordbommers tref drie stede in Saudi-Arabi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Vier mense is dood nadat selfmoordbomaanvallers drie stede in Saoedi-Arabi\u00eb geteiken het. <\/p>\n<p>In Medina het &#8216;n selfmoordbomdraer homself naby die stad se veiligheids-hoofkwartier opgeblaas in wat beskryf word as &#8216;n aanval deur ISIS.<\/p>\n<p>Die ontploffing was nie ver van die moskee van die profeet, waar Mohammed begrawe is nie. <\/p>\n<p>Nog &#8216;n selfmoordbomaanvaller is dood in Qatif wat die tuiste van die Sjiitiese minderheid is. <\/p>\n<p>Moslems het &#8216;n oproep om eenheid gedoen.<\/p>\n<p>Twee mense is ook beseer in die derde selfmoordbomaanval by die Amerikaanse konsulaat in die stad Jeddah. <\/p>\n<p>Veiligheidsmagte is van mening dat dit ge\u00f6rkestreerde aanvalle was om saam te val met die einde van Ramadan.<\/p>\n<p>Qari Ziyaad Patel, 36, van Suid-Afrika, was by die moskee toe hy die ontploffing gehoor het.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea baie het eers gedink dit is die klank van tradisionele, feestelike kanonvuur, maar toe het hy die grond voel skud.<\/p>\n<p>&#8220;Die vibrasies was baie sterk,&#8221; het Patel ges\u00ea aan die AP nuusagentskap. &#8220;Dit het geklink soos &#8216;n gebou wat ingeplof het.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier mense is dood nadat selfmoordbomaanvallers drie stede in Saoedi-Arabi\u00eb geteiken het. In Medina het &#8216;n selfmoordbomdraer homself naby die stad se veiligheids-hoofkwartier opgeblaas in wat beskryf word as &#8216;n aanval deur ISIS. Die ontploffing was nie ver van die moskee van die profeet, waar Mohammed begrawe is nie. Nog &#8216;n selfmoordbomaanvaller is dood in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39225\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfmoordbommers tref drie stede in Saudi-Arabi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39226,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,20942,5358,14198],"class_list":["post-39225","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-moskee","tag-moslems","tag-saudi-arabie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39225","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39225"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39225\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39226"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39225"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39225"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39225"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}