{"id":39190,"date":"2016-07-04T10:41:27","date_gmt":"2016-07-04T08:41:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39190"},"modified":"2016-07-04T10:41:27","modified_gmt":"2016-07-04T08:41:27","slug":"plakkershuise-van-buitelanders-in-tshwane-kaapstad-brand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39190","title":{"rendered":"Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand"},"content":{"rendered":"<p>Die Tshwane Metro s\u00ea hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie.<\/p>\n<p>Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale s\u00ea hulle sal ondersoek instel na die oorsaak van die brand.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die brand het vinnig versprei omdat daar sowat duisend plakkershuise in &#8216;n gebied so groot soos drie rugbyvelde is. <\/p>\n<p>Vyf mense is in die brand dood, en honderde mense is dakloos gelaat. <\/p>\n<p>Die Metro het die families van die inwoners wat die naweek dood is in die brand intussen gekontak.   <\/p>\n<p>Manale s\u00ea die Metro is al vir vier jaar in gesprek met menseregte-prokureurs oor die moontlike hervestiging van inwoners van Plastic View. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea egter die behuisingskode laat hulle nie toe om maatskaplike behuising aan buitelandse burgers toe te ken nie.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n plakker is vroeg vanoggend dood in &#8216;n brand in Gugulethu op die Kaapse Vlakte waar tien plakkershuise in puin gel\u00ea is. Byna 40 mense is dakloos gelaat. <\/p>\n<p>Gugulethu is ook &#8216;n gebied wat hoofsaaklik deur buitelanders beset word.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Kaapstadse brandweer, Theo Layne s\u00ea die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie, en die saak is aan die polisie oorhandig vir verdere ondersoek. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea rampbestuurspanne sal vanoggend die gebied besoek om te bepaal watter bystand hulle kan verskaf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Tshwane Metro s\u00ea hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie. Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie. &#8216;n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale s\u00ea hulle sal ondersoek instel na die oorsaak van die brand. Hy s\u00ea die brand het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39190\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39191,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7108,7588,18874,4933,6843,752],"class_list":["post-39190","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brand","tag-buitelanders","tag-gugulethu","tag-kaapstad","tag-plakkers","tag-tshwane"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39190","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39190"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39190\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39191"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39190"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39190"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39190"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}