{"id":39161,"date":"2016-07-01T21:14:28","date_gmt":"2016-07-01T19:14:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39161"},"modified":"2016-07-01T21:14:28","modified_gmt":"2016-07-01T19:14:28","slug":"anc-verkiesingsgeweld-versper-n2-vir-tweede-dag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39161","title":{"rendered":"ANC-verkiesingsgeweld versper N2 vir tweede dag"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC het moes een van sy lede skors omdat die aanhitser by Woensdagaand se openbare geweld op die N2-snelweg buite Kaapstad betrokke was. <\/p>\n<p>ANC-lede het Woensdagaand beswaar gemaak oor kandidaatslyste en twee busse is aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse waarnemende verkeershoof, Jacques Mostert het motoriste versoek om alternatiewe roetes te gebruik.<\/p>\n<p>Die ANC se provinsiale woordvoerder, Yonela Diko s\u00ea die party sal nie huiwer om tugstappe te doen teen lede wat die ANC se beleid oortree nie.<\/p>\n<p>Wes-Kaapse motoriste het vanoggend weer ontwrigting op albei hul nasionale snelwe\u00eb getrotseer. <\/p>\n<p>Klipgooiers het bane van die N2 n\u00e1 Kaapstad onbegaanbaar gemaak en met brandende bande afgesper. <\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse polisie moes weer op die snelweg by die Kaapstadse internasionale lughawe ontplooi word nadat protesoptrede op die besige pad hervat is.<\/p>\n<p>Die N2 na die stad, digby die Kaapstadse internasionale lughawe moes sluit weens oproer. <\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse verkeersafdeling het ook &#8216;n padblokkade op die N1-snelweg opgerig om moeilikheidmakers vas te vat.<\/p>\n<p>Motoriste met uitstaande lasbriewe is geteiken. Sowat 45 mense het waarskuwings ontvang om in die hof te verskyn.<\/p>\n<p>Veertien mense is Donderdag by &#8216;n soortgelyke padversperring op die N2 in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Die ANC in die Wes-Kaap het aantygings van die Kaapstadse Metro verwerp dat sy lede die verkeer vanoggend op die N2-snelweg naby die Kaapstadse lughawe ontwrig het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het moes een van sy lede skors omdat die aanhitser by Woensdagaand se openbare geweld op die N2-snelweg buite Kaapstad betrokke was. ANC-lede het Woensdagaand beswaar gemaak oor kandidaatslyste en twee busse is aan die brand gesteek. Die Wes-Kaapse waarnemende verkeershoof, Jacques Mostert het motoriste versoek om alternatiewe roetes te gebruik. Die ANC &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39161\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-verkiesingsgeweld versper N2 vir tweede dag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39162,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,4933,11203],"class_list":["post-39161","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-kaapstad","tag-verkiesingsgeweld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39161"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39161\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39162"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39161"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39161"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}