{"id":39154,"date":"2016-07-01T07:34:35","date_gmt":"2016-07-01T05:34:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39154"},"modified":"2016-07-01T20:49:10","modified_gmt":"2016-07-01T18:49:10","slug":"landmyn-eis-agt-na-vsa-se-nuwe-ambassadeur-in-somalie-land","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39154","title":{"rendered":"Landmyn eis agt na VSA se nuwe ambassadeur in Somali\u00eb land"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Landmynontploffing het di\u00e9 week minibus net buite die Somaliese hoofstad, Mogadishoe aan flarde geruk en die lewens van minstens agt mense ge\u00ebis en talle beseer, het \u2018n ooggetuie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar die Somaliese terreurgroep, Al-Sjabaab, wat bande met Al-Ka\u00efda het, het in die verlede \u2018n string soortgelyke aanvalle uitgevoer.<\/p>\n<p>Al-Sjabaab-djihadiste is in 2011 uit Mogadishu verdryf, maar hulle bly steeds \u2018n bedreiging in Somali\u00eb en naburige Kenia, waar hulle gereelde aanvalle uitvoer.<\/p>\n<p>Hulle veg om Somali\u00eb se internasionaal-erkende regering omver te werp. <\/p>\n<p>Die aanslag kom selgs &#8216;n dag nadat die VSA se nuwe ambassadeur na Somali\u00eb sy geloofsbriewe oorhandig het.<\/p>\n<p>Volgens die Somaliese owerhede sal die nuwe ambassadeur met die bestaande [diplomatieke] benaderings misluk. <\/p>\n<p>&#8216;n Senior amptenaar het ges\u00ea die aanstelling van Stephen Schwartz as ambassadeur in Somali\u00eb is &#8216;n &#8220;historiese geleentheid&#8221; vir die Verenigde State om die &#8220;Turkse model&#8221; van ontwikkeling te gebruik.<\/p>\n<p>&#8220;Grawe putte, herbou paaie, rig hospitale op net soos Turkye besig is om in Somali\u00eb te doen.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Hy het ges\u00ea sekuriteitbedrywighede soos hommeltuigaanvalle is nie &#8216;n beleid wat vrugte sal afwerp nie. Die soort benadering sal nie slaag sonder politieke stabiliteit nie, het die amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Verenigde State het &#8216;n aantal ho\u00ebprofiel-leiers van die radikale Islamitiese groep al-Sjabaab oor die jare met hommeltuie in milit\u00eare operasies gedood.<\/p>\n<p>Somali\u00eb het &#8216;n beroep op die nuwe ambassadeur gedoen om nie kanale soos die Afrika-unie te raadpleeg in die hantering van politieke kwessies in Somali\u00eb nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Landmynontploffing het di\u00e9 week minibus net buite die Somaliese hoofstad, Mogadishoe aan flarde geruk en die lewens van minstens agt mense ge\u00ebis en talle beseer, het \u2018n ooggetuie ges\u00ea. Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar die Somaliese terreurgroep, Al-Sjabaab, wat bande met Al-Ka\u00efda het, het in die verlede \u2018n string [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8705,21152,10255,7829],"class_list":["post-39154","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ambassadeur","tag-landmyn","tag-somalie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39154","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39154"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39154\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39154"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39154"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39154"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}