{"id":39135,"date":"2016-06-30T11:23:15","date_gmt":"2016-06-30T09:23:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39135"},"modified":"2016-06-30T11:23:15","modified_gmt":"2016-06-30T09:23:15","slug":"cameron-se-opvolgers-skop-veldtog-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39135","title":{"rendered":"Cameron se opvolgers skop veldtog af"},"content":{"rendered":"<p>Die twee gunstelinge om die nuwe Britse eerste minister en leier van die Konserwatiewe Party te word, sal vandag hul veldtogte bekendstel. <\/p>\n<p>Die minister van binnelandse sake, Theresa May en voormalige burgemeester van Londen, Boris Johnson (foto hierbo) sal waarskynlik klem l\u00ea op hul vermo\u00eb om die party weer saam te snoer n\u00e1 die referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie. <\/p>\n<p>Hulle het die veldtog gelei om die EU te verlaat. Die voormalige minister, Liam Fox en die sekretaris van werke en pensioene, Stephen Crabb het hulle ook verkiesbaar gestel. <\/p>\n<p>Die nuwe leier in die plek van David Cameron sal op 9 September aangewys word.<\/p>\n<p>Wetgewers van die Europese Unie (EU) het intussen in Brussel vergader om die onverwagte besluit te bespreek van die Verenigde Koninkryk om die EU te verlaat. <\/p>\n<p>Hulle het \u2019n beroep op Brittanje gedoen om so gou as moontlik met die uittrede-proses te begin.<\/p>\n<p>\u2019n Nie-bindende resolusie Dinsdag s\u00ea die proses moet begin sodra die Britse eerste minister, David Cameron, EU-leiers oor die uitslag van die referendum in kennis stel.<\/p>\n<p>Cameron het die EU oor die referendum en Brittanje se toekoms ingelig en aangedui dat Brittanje waarskynlik nie artikel 50 van die Lissabon-verdrag v\u00f3\u00f3r Oktober in werking sal stel nie.<\/p>\n<p>EU-leiers het die politieke chaos in Brittanje erken, maar hulle wil steeds h\u00ea artikel 50 moet so gou as moontlik in werking gestel word om markte te kalmeer en Europese burgers te verseker. <\/p>\n<p>Openbare steun vir uittrede uit die EU is besig om te groei weens die feit dat Duitsland ongebreidelde immigrasie aan lidlande opdring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die twee gunstelinge om die nuwe Britse eerste minister en leier van die Konserwatiewe Party te word, sal vandag hul veldtogte bekendstel. Die minister van binnelandse sake, Theresa May en voormalige burgemeester van Londen, Boris Johnson (foto hierbo) sal waarskynlik klem l\u00ea op hul vermo\u00eb om die party weer saam te snoer n\u00e1 die referendum &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39135\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cameron se opvolgers skop veldtog af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39136,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,4869,22746],"class_list":["post-39135","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-eu","tag-lissabon-verdrag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39135"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39135\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39136"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39135"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39135"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}