{"id":39123,"date":"2016-06-29T10:17:32","date_gmt":"2016-06-29T08:17:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39123"},"modified":"2016-06-29T10:17:32","modified_gmt":"2016-06-29T08:17:32","slug":"afrika-gaan-sukkel-na-brexit-se-ontleders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39123","title":{"rendered":"Afrika gaan sukkel na Brexit s\u00ea ontleders"},"content":{"rendered":"<p>Brittanje sal eers wanneer David Cameron se plaasvervanger die leisels oorneem, art. 50 van die Verdrag van Lissabon aktiveer, maar ontleders waarsku reeds dat Afrika gaan sukkel na Brexit.<\/p>\n<p>Luidens &#8216;n verklaring is dit te vroeg om te s\u00ea of die onderhandelinge handelsooreenkomste sal be\u00efnvloed, insluitend die Ekonomiese Vennootskapsooreenkoms (EPA) wat onlangs tussen die EU en lande binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) onderteken is.<\/p>\n<p>Ontleders meen Afrika gaan die slegste van Brexit afkom omdat die EU hulp aan die vasteland gemodereer het. Die Britte sal waarskynlik nie so vrygewig wees nie.<\/p>\n<p>Sulke ooreenkomste soos die EPA sal voortaan bilateraal herbeding moet word met elk van die ander 162 W\u00eareldhandelsorganisasie-lede en skep groot onsekerheid.<\/p>\n<p>Dit is kragtens hierdie artikel 50 waarvan die formele, wettige wegbreekonderhandelinge van die Europese Unie (EU) sal geskied.<\/p>\n<p>Di\u00e9 proses sal twee jaar duur, met Brittanje wat in die tussentyd \u2019n volle lid van die EU sal bly.<\/p>\n<p>Di\u00e9 verdrag, waarna ook soms as die EU se grondwet verwys word, is in 2007 in Lissabon, Portugal, deur die lidlande onderteken en het op 1 Desember 2009 van krag geword. <\/p>\n<p>Art. 50 van die verdrag handel oor die formele onttrekking van \u2019n lidland uit die EU. Dit bepaal \u2019n lidland wat uit di\u00e9 magsblok wil bedank, moet kennis gee van sy voorneme en het dan twee jaar tyd om sy betrekkinge met die EU en sy lidlande te onderhandel.<\/p>\n<p>Indien Brittanje nie die sperdatum aan die einde van die twee jaar tydperk haal nie, verval die lidmaatskapwaarborge tensy elkeen van die lidlande individueel instem om die spertyd te verleng.<\/p>\n<p>Dit is nog te vroeg om te s\u00ea wat die uiteinde van die onderhandelinge gaan wees, maar die Britse regering is glo van voornemens om een van die w\u00eareld se ses sterkste ekonomie\u00eb te bly.<\/p>\n<p>Brittanje sal steeds \u2019n lid van die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad bly, asook van die G7, G20, die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) en die Gemenebes. <\/p>\n<p>Voormalige sekretaris-generaals van NAVO het voorheen gewaarsku dat Brittanje die Weste se vyande sal bevoordeel indien hy aan die Europese Unie onttrek. <\/p>\n<p>In &#8216;n afsonderlike pleidooi het dertien voormalige Amerikaanse verdediging- en beleidshoofde ges\u00ea dat Brittanje se internasionale stand ondermyn sal word indien hy die EU verlaat. <\/p>\n<p>Die voormalige Britse minister van verdediging, Liam Fox het die Brexit-teenstand as outyds afgemaak. Fox s\u00ea hy meen &#8216;n onafhanklike Brittanje kan &#8216;n nuwe aspek tot NAVO bydra.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje sal eers wanneer David Cameron se plaasvervanger die leisels oorneem, art. 50 van die Verdrag van Lissabon aktiveer, maar ontleders waarsku reeds dat Afrika gaan sukkel na Brexit. Luidens &#8216;n verklaring is dit te vroeg om te s\u00ea of die onderhandelinge handelsooreenkomste sal be\u00efnvloed, insluitend die Ekonomiese Vennootskapsooreenkoms (EPA) wat onlangs tussen die EU &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39123\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika gaan sukkel na Brexit s\u00ea ontleders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39124,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,21829,4869,17506,5878,6627],"class_list":["post-39123","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-brexit","tag-eu","tag-hulp","tag-navo","tag-saog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39123","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39123"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39123\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39124"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39123"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39123"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39123"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}