{"id":3912,"date":"2009-01-12T00:08:17","date_gmt":"2009-01-12T00:08:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3912"},"modified":"2009-01-12T00:08:17","modified_gmt":"2009-01-12T00:08:17","slug":"harry-veroorsaak-paki-herrie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3912","title":{"rendered":"Harry veroorsaak &#8216;Paki&#8217;-herrie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px; width: 300px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/harry_in_afghanistan.jpg\" width=\"308\" height=\"500\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Prins Harry in &#8216;n verlate dorpie in Afghanistan, Januarie 2008<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Prins Harry van Brittanje het gister om verskoning gevra nadat &rsquo;n videogreep wat hy self gemaak het vorendag gekom het waarin hy na &#39;n weermagkollega as &#39;n &quot;Paki&quot; en &#39;n &quot;vadoekkop&quot; verwys.<\/p>\n<p>Die News of the World-poniekoerant het &#39;n nuwe herrie veroorsaak nadat die prins vier jaar gelede &#39;n Nazi-uniform met &#39;n swastika na &#39;n kostuumpartytjie gedra het. <\/p>\n<p>Harry, wat &rsquo;n luitenant in die weermag is, word daarvan beskuldig dat hy die aanmerkings in 2006 op &rsquo;n lughawe gemaak het terwyl soldate gewag het om na Ciprus te gaan vir opleiding. Die Britse prins was destyds nog &#39;n kadetoffisier.<\/p>\n<p>Terwyl sy kollegas indut, is Harry besig om met &#39;n videokamera op te neem. As hy &#39;n kollega van Suid-Asiese oorsprong sien, s&ecirc; hy in die video: &quot;Nog iemand&#8230; A, ons Paki-maatjie, Ahmed.&quot; In Engeland word &quot;Paki&quot; as &#39;n kwetsende term vir Pakistani&#39;s en inwoners vanuit die Indiese subkontinent beskou.<\/p>\n<p>Daar word ook berig dat hy &rsquo;n ander soldaat, wat met &rsquo;n serp om sy kop geloop het, &#39;n &quot;vadoekkop&quot; genoem het.<\/p>\n<p>&#39;n Koninklike woordvoerder, mnr. Patrick Harrison, het eergister ges&ecirc; Harry is jammer oor die gebruik van die woord &quot;Paki&quot;. &quot;Prins Harry verstaan ten volle hoe beledigend di&eacute; term kan wees en is verskriklik jammer as dit enigiemand aanstoot gegee het&quot;.dat prins Harry by di&eacute; geleentheid drie jaar gelede die term gebruik het sonder om kwetsend te wees en as &#39;n bynaam vir &#39;n hoogs gewilde lid van sy peleton. Onder geen omstandighede was dit prins Harry se bedoeling om sy vriend te beledig nie.<\/p>\n<p>Volgens die News of the World het Harry die &quot;vadoekkop&quot;-uitdrukking tydens &#39;n nagmaneuver in Ciprus gebruik. Die prins het weer sy videokamera byderhand en as hy &#39;n kollega met &#39;n kamoefleernet op sy kop sien, s&ecirc; hy: &quot;Dis Dan die man&#8230; Fok my, jy lyk soos &#39;n vadoekkop.&quot;<\/p>\n<p>Volgens die koninklike woordvoerder, het &quot;prins Harry die term &#39;vadoekkop&#39; gebruik om na &#39;n Taliban- of Irakese insurgent te verwys&quot;.<\/p>\n<p>Die prins was verlede jaar in Afghanistan saam met die Britse weermag gestasioneer, maar is onttrek toe dit aan die media uitgelek het.<\/p>\n<p>Binnekort gaan Harry, wat &#39;n luitenant in die weermag is, begin om as helikoptervegvlie&euml;nier opgelei te word.<\/p>\n<p>&#39;n Lid van die Britse kabinet (Arbeiders), John Denham, het ges&ecirc; Harry se taalgebruik &quot;is aanstootlik, die gebruik daarvan verdwyn geleidelik uit ons samelewing en hy het daarvoor om verskoning gevra.<\/p>\n<p>Daarenteen het David Cameron, die leier van die Konserwatiewe opposisieparty, ges&ecirc; dat Harry se kommentaar &quot;geheel en al onaanvaarbaar&quot; is. Hy meen dit was &quot;reg&quot; dat die prins om verskoning gevra het, maar het gevra dat hy oor die kole gehaal word omdat dit &quot;nie genoeg is nie&quot;.<\/p>\n<p>Brittanje se weergawe van die SA Menseregtekommissie wat hom met rasseklagtes besig hou, die &quot;Gelykheids- en Menseregtekommissie&quot;, het die ministerie van verdediging gemaan om na die video te kyk en te besluit of di&eacute; gaan optree, alvorens hulle self stappe neem.<\/p>\n<p>Om te vergoed vir sy polities onkorrekte gedrag, is prins Harry intens betrokke by &#39;n liefdadigheidsorganisasie wat in Lesotho na swart vigswesies omsien.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/vozduhosborniki-resivery-f6506008\/\">\u0440\u0435\u0441\u0438\u0432\u0435\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440\u0430 \u044d\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Prins Harry in &#8216;n verlate dorpie in Afghanistan, Januarie 2008 Prins Harry van Brittanje het gister om verskoning gevra nadat &rsquo;n videogreep wat hy self gemaak het vorendag gekom het waarin hy na &#39;n weermagkollega as &#39;n &quot;Paki&quot; en &#39;n &quot;vadoekkop&quot; verwys. Die News of the World-poniekoerant het &#39;n nuwe herrie veroorsaak nadat die prins &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3912\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Harry veroorsaak &#8216;Paki&#8217;-herrie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-3912","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3912","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3912"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3912\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3912"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3912"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3912"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}