{"id":39114,"date":"2016-06-29T09:43:12","date_gmt":"2016-06-29T07:43:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39114"},"modified":"2016-07-01T20:55:42","modified_gmt":"2016-07-01T18:55:42","slug":"dodelike-isis-aanval-op-istanbul-lughawe-eis-talle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39114","title":{"rendered":"Dodelike ISIS-aanval op Istanbul-lughawe eis talle"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Geweer- en bomaanval op Istanbul se Ataturk Internasionale Lughawe Maandagaand het die lewens van 50 mense ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Meer as 239 mense is in die aanval beseer. &#8216;n Polisiewoordvoerder s\u00ea drie aanvallers het by die ingang van een van die terminale op mense begin skiet.  <\/p>\n<p>Hulle het hulself opgeblaas toe polisie op hulle begin skiet. Die Eerste Minister Binali Yildirim s\u00ea dit blyk asof die sogenaamde Islamitiese Staat vir die aanval verantwoordelik is. <\/p>\n<p>Volgens mediaberigte word Ataturk-lughawe reeds vir &#8216;n geruime tyd as &#8216;n weerlose teiken beskou.<\/p>\n<p>Baie gewone Turke is toenemend bekommerd en kwaad dat die oorlog op die grens teen Siri\u00eb oor die grens spoel en in die land binnegedring het.<\/p>\n<p>Die aanvalle is nie eerste wat Turkye tref nie en is vermoedelik weer die werk van ISIS.<\/p>\n<p>Van die drie selfmoordbommers in die lughawe-aanval, was twee by die internasionale terminaal, en die derde terroris was in die nabygele\u00eb parkeerterrein, het &#8216;n Turkse amptenaar het aan CNN ges\u00ea. <\/p>\n<p>Al drie ontploffing het het hulself opgeblaas.<\/p>\n<p>Die Turkse president Erdogan het &#8216;n oproep gedoen om verenigde internasionale stryd teen terrorisme.<\/p>\n<p>Dit is Europa se derde besigste lughawe.<\/p>\n<p>Minstens twee Suid-Afrikaners het die aanval op die Ataturk-lughawe in Istanboel aanskou en oorleef. <\/p>\n<p>Die 77-jarige Paul Roos en sy vrou Susie het gesien hoe een van die drie aanvallers wild in die vertreksaal geskiet het. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea hulle het agter `n toonbank weggekruip, maar die man dopgehou. Roos s\u00ea daar was twee ontploffings voor die man met die roltrap na die onderste verdieping beweeg het. <\/p>\n<p>Nog skote is afgevuur, gevolg deur `n ontploffing waarna dit stil geword het. <\/p>\n<p>Roos en sy vrou was op pad Kaapstad toe na `n vakansie in Turkye. <\/p>\n<p>Owerhede het bevestig dat drie selfmoordbomdraers eers op mense by die lughawe losgebrand het voordat hulle hulself opgeblaas het toe die polisie op hulle geskiet het. <\/p>\n<p>Volgens amptenare was meeste van die slagoffers Turke, hoewel buitelanders ook in die aanval dood is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Geweer- en bomaanval op Istanbul se Ataturk Internasionale Lughawe Maandagaand het die lewens van 50 mense ge\u00ebis. Meer as 239 mense is in die aanval beseer. &#8216;n Polisiewoordvoerder s\u00ea drie aanvallers het by die ingang van een van die terminale op mense begin skiet. Hulle het hulself opgeblaas toe polisie op hulle begin skiet. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39114\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodelike ISIS-aanval op Istanbul-lughawe eis talle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":39115,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,5361,22734,9052,5358,7829],"class_list":["post-39114","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-islam","tag-istanbul","tag-lughawe","tag-moslems","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39114"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39114\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39115"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}