{"id":39077,"date":"2016-06-27T10:02:46","date_gmt":"2016-06-27T08:02:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39077"},"modified":"2016-06-27T10:03:19","modified_gmt":"2016-06-27T08:03:19","slug":"solidariteit-joernaliste-se-skorsing-in-belang-van-hele-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39077","title":{"rendered":"Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA"},"content":{"rendered":"<p>Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit (foto hierbo), is &#8220;die skorsing van joernaliste by die SAUK in belang van alle Suid-Afrikaners&#8221;.<\/p>\n<p>Solidariteit verteenwoordig twee van die geskorste SAUK-joernaliste, Foeta Krige en Suna Venter, maar met di\u00e9 stelling van Hermann aan Netwerk24 het die twee min hoop om ooit weer heraangestel te word.<\/p>\n<p>Die twee wou berig oor &#8216;n betoging voor die SABC deur &#8216;n Soros-front genaamd Right2Know.<\/p>\n<p>Die probleem is egter dat die organisasie byna geen steun onder Suid-Afrikaners geniet nie en blykbaar alleen staatmaak op joernaliste wat hul goedgesind is om gratis bemarking vir hulle te doen.<\/p>\n<p>Krige, uitvoerende regisseur van Kommentaar en die nuusprogramme Monitor en Spektrum, Venter, senior RSG-regisseur, en Thandeka Gqubule, die SAUK se sakeredakteur, is Donderdagmiddag geskors.<\/p>\n<p>Hulle het tydens &#8216;n nuusvergadering gekla omdat die SABC nie Right2Know-veldtog wil dek nie.<\/p>\n<p>Hermann, wat soms voorgee dat hy Afrikaners verteenwoordig, het sy tevredenheid uitgespreek dat die kwessie alle rasse betrek maar die skorsings as \u201ckraak in die grondwetlike bestel\u201d gekritiseer.<\/p>\n<p>&#8220;Ons dink die probleem is by die oorspronklike opdrag wat gegee is. Die probleem is nie by die werknemers nie, maar ho\u00ebr op. Dis &#8216;n opdrag wat nie uitgevoer kan word nie en wat ons demokrasie sal benadeel.&#8221;<\/p>\n<p>Die opdrag word egter heel vlot uitgevoer en die SABC het nog geen berig oor Soros se handlangers uitgesaai nie.<\/p>\n<p>Hermann is klaarblyklik bekommerd dat die huidige diktatuur nog nie genoeg van &#8216;n tirannie is nie. Hy het landsburgers aangemoedig om te sorg dat mag in die uitvoerende gesag se hande bly.<\/p>\n<p>&#8220;Die hele idee van &#8216;n grondwetlike staat word beveg. Elke burger het &#8216;n plig om te keer dat ons in &#8216;n situasie beland waar die oorspronklike mag nie in die uitvoerende gesag l\u00ea nie,&#8221; het Hermann aan Media24 ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit (foto hierbo), is &#8220;die skorsing van joernaliste by die SAUK in belang van alle Suid-Afrikaners&#8221;. Solidariteit verteenwoordig twee van die geskorste SAUK-joernaliste, Foeta Krige en Suna Venter, maar met di\u00e9 stelling van Hermann aan Netwerk24 het die twee min hoop om ooit weer heraangestel te word. Die twee wou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39077\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39078,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11548,5060,7533,7427,4659,22728],"class_list":["post-39077","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dirk-hermann","tag-sabc","tag-sensuur","tag-skorsing","tag-solidariteit","tag-soros-front"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39077","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39077"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39077\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39078"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39077"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39077"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39077"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}