{"id":39042,"date":"2016-06-24T08:44:27","date_gmt":"2016-06-24T06:44:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39042"},"modified":"2016-06-26T07:29:56","modified_gmt":"2016-06-26T05:29:56","slug":"brexit-aardbewing-tref-linkses-wereldwyd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39042","title":{"rendered":"Brexit-aardbewing tref linkses w\u00eareldwyd"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Aardbewing het ons getref en die stof is so dik dat asemhaling onmoontlik is! <\/p>\n<p>Dit was die paniekbevange geweeklaag van Brittanje se linkses en pro-immigrasie eenw\u00eareldaanhangers nadat die Britte vir Brexit gestem het. Die Union Jack (foto bo) sal nie meer in Europa wapper nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Meerderheid, meer as 51% het ten gunste van die be\u00ebindiging van lidmaatskap van die Europese Unie gestem in Donderdag se referendum. Net meer as 48-persent wou lid van die EU bly.<\/p>\n<p>Slegs Londen, die sentrum van die banke, het gestem om in die EU te bly. Die noorde van Engeland het oorweldigend teen die EU gestem.<\/p>\n<p>Oproepe vir David Cameron om te bedank na die groot nederlaag het reeds opgeklink.<\/p>\n<p>Noord-Ierland en Skotland wat sterk ten gunste van voortgesette EU-lidmaatskap was, sal aanstons verklarings uitreik oor hul strewe om weg te breek uit die Verenigde Koninkryk.<\/p>\n<p>In &#8216;n referendum wat hy net kon verloor, al wen hy ook, het Cameron sy eie posisie dermate verswak dat hy waarskynlik nie sal kan aanbly as premier nie. <\/p>\n<p>Die nuus is met groot vreugde in Europa deur die onderskeie regse partye van Geert Wilders en Marine Le Pen ontvang. <\/p>\n<p>In Brittanje het Nigel Farage ges\u00ea die &#8220;oorlog is gevoer teen multinasionale maatskappye, teen die groot handelsbanke, teen groot politiek, teen leuens, misleiding, korrupsie en bedrog&#8221;.<\/p>\n<p>Die Britse pond het tot sy laagste vlak sedert 1985 teruggesak. Aandele in Japan het met meer as 3% gedaal en die Nikkei moes sluit. Goud het egter sterk vertoon.<\/p>\n<p>Vroe\u00eb aanduidings het reeds getoon dat meer mense, as wat verwag is, ten gunste daarvan is om die EU te verlaat.<\/p>\n<p>Die nuus kom nogtans as &#8216;n groot skok vir aanhangers van die Nuwe W\u00eareldorde. <\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse ekonome het ook vroe\u00ebr gewaarsku dat &#8216;n wegbreekstem verreikende gevolge vir die land se ekonomie sal h\u00ea. <\/p>\n<p>Raymond Parsons van die Noordwes Universiteit se Sakeskool s\u00ea so &#8216;n stap sal Suid-Afrika in &#8216;n tydperk van onsekerheid inlei.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se swak besluit om rentekoerse te verhoog sal n\u00e1 hierdie nuus die ekonomie waarskynlik in &#8216;n resessie dwing.<\/p>\n<p>Brittanje was 43-jaar lank lid van die EU.<\/p>\n<p>President Barack Obama, wat Brittanje aangemoedig het om te &#8220;bly&#8221; asook die voormalige minister van buitelandse sake Hillary Clinton se stemme is Donderdag uitgedoof.<\/p>\n<p>Slegs Donald Trump het die veldtog om die EU te verlaat gesteun.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Aardbewing het ons getref en die stof is so dik dat asemhaling onmoontlik is! Dit was die paniekbevange geweeklaag van Brittanje se linkses en pro-immigrasie eenw\u00eareldaanhangers nadat die Britte vir Brexit gestem het. Die Union Jack (foto bo) sal nie meer in Europa wapper nie. &#8216;n Meerderheid, meer as 51% het ten gunste van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39042\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brexit-aardbewing tref linkses w\u00eareldwyd&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39043,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,4905,10759,4866,10639,4823],"class_list":["post-39042","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-brittanje","tag-david-cameron","tag-geert-wilders","tag-marine-le-pen","tag-resessie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39042\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39043"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}