{"id":39013,"date":"2016-06-23T09:18:49","date_gmt":"2016-06-23T07:18:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39013"},"modified":"2016-06-23T09:18:49","modified_gmt":"2016-06-23T07:18:49","slug":"afriforum-se-us-besluit-teen-afrikaans-is-ongrondwetlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39013","title":{"rendered":"Afriforum s\u00ea US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik"},"content":{"rendered":"<p>Die besluit deur die raad van die Universiteit van Stellenbosch om in 2017 &#8216;n taalbeleid te aanvaar waarvolgens Engels die enigste prim\u00eare onderrigtaal van die universiteit sal wees, is deur AfriForum as &#8220;ongrondwetlik&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum (foto hierbo) het bygevoeg dat &#8220;die bevordering van private tersi\u00eare onderrig in Afrikaans&#8221; toenemend belangrik geword het.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea alle Suid-Afrikaners se taalregte word aangetas en nie net Afrikaners s&#8217;n nie. <\/p>\n<p>\u201cMet hierdie stap is bewese beste opvoedkundige praktyke, soos die aanbied van moedertaalonderrig (en dit juis die moedertaal van die meerderheid Wes-Kapenaars) nie in ag geneem nie. Ook is &#8216;n gees van wedersydse erkenning en respek nie onder studente wat onverdraagsaam teenoor Afrikaans is, bevorder nie. Inteendeel, hul dreigemente van onverdraagsaamheid en geweld is met toegewings begroet,\u201d s\u00ea Bailey. \u201cDit voorspel niks goeds wat nasionale stabiliteit en polarisasie in die toekoms aanbetref nie.\u201d<\/p>\n<p>Die enigste van vier universiteite in die provinsie wat Afrikaans as &#8216;n verstektaal gebruik het, word hiermee uitgerangeer het Baily ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDit kom voor asof die besluit &#8216;n daad van politieke gedienstigheid en &#8216;n kniebuiging voor anargie is.\u201d<\/p>\n<p>Gevolglik sal geen Wes-Kaapse Afrikaanse matrikulant van volgende jaar af meer in sy of haar eie provinsie in sy of haar eie taal as prim\u00eare taal van onderrig kan studeer nie.<\/p>\n<p>\u201cDeur hierdie jongmense van hul taalregte te ontneem, word niemand bemagtig nie en geen ander inheemse taal uitgebou nie. Die besluit is strydig met die gees van die Suid-Afrikaanse Grondwet en internasionale taalregte. AfriForum sal met ons regspan en AfriForum Jeug, asook ander belangegroepe gesels oor verdere stappe om di\u00e9 regte wel te beskerm.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die besluit deur die raad van die Universiteit van Stellenbosch om in 2017 &#8216;n taalbeleid te aanvaar waarvolgens Engels die enigste prim\u00eare onderrigtaal van die universiteit sal wees, is deur AfriForum as &#8220;ongrondwetlik&#8221; beskryf. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum (foto hierbo) het bygevoeg dat &#8220;die bevordering van private tersi\u00eare onderrig in Afrikaans&#8221; toenemend &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39013\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afriforum s\u00ea US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39014,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5303,167,5165],"class_list":["post-39013","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afriforum","tag-afrikaans","tag-grondwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39013","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39013"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39013\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39014"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39013"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39013"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39013"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}