{"id":39010,"date":"2016-06-23T09:07:51","date_gmt":"2016-06-23T07:07:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39010"},"modified":"2016-06-23T09:19:51","modified_gmt":"2016-06-23T07:19:51","slug":"britte-stem-vandag-oor-brexit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39010","title":{"rendered":"Britte stem vandag oor Brexit"},"content":{"rendered":"<p>Jeremy Corbyn, die leier van Brittanje se opposisie Arbeidersparty, het by &#8216;n byeenkoms in Manchester weer sy steun vir die veldtog om Brittanje in die Europese te hou, toeges\u00ea. <\/p>\n<p>Corbyn en premier David Cameron wil albei h\u00ea dat Brittanje in die EU bly, maar Corbyn het onlangs van plan verander nadat hy jare lank ges\u00ea het die VK moet uit die EU tree. <\/p>\n<p>Boris Johnson, die flambojante voormalige burgemeester van Londen (foto hierbo), lei die uittogstem om weer beheer te neem van die eilande en soewereiniteit te herstel.<\/p>\n<p>Meer as 12 000 sakeleiers het op die vooraand van die emosioneel uitputtende en sterk betwiste referendum verenig om te waarsku oor die gevolge sou Brittanje wegbreek uit die EU. <\/p>\n<p>Die w\u00eareld se vyfde grootste ekonomie sal \u2019n gevoelige slag toegedien word indien Brittanje die eerste staat word om in die 60-jarige bestaan van die EU weg te breek het hulle ges\u00ea.<\/p>\n<p>EU-leiers het gewaarsku dat daar geen omdraaikans is as die Britte besluit om die 28-lidlande vaarwel te roep nie.<\/p>\n<p>&#8220;Uit is uit,&#8221; het die hoof van die Europese Kommissie Jean-Claude Juncker in Brussel ges\u00ea en dit duidelik gemaak dat enige kanse van &#8216;n post-referendum heronderhandeling oor Brittanje se lidmaatskap van die EU nie moontlik sal wees nie.<\/p>\n<p>Die Franse president, Francois Hollande het ges\u00ea &#8216;n uittrede deur die Verenigde Koninkryk sal &#8220;onomkeerbaar&#8221; wees.<\/p>\n<p>Die referendum het kommer oor die hele Europa laat ontstaan dat &#8216;n Britse onttrekking &#8216;n domino-effek kan sneller wat die integriteit van die blok dalk kan aantas.<\/p>\n<p>Die EU verkeer reeds onder groot druk weens die Eurosonebeleid en migrasiekrisisse wat deur Duitsland se onbesonne verwelkoming van derdew\u00eareld mense geskep is.<\/p>\n<p>Selfs al is dit bly, sal die status quo nie meer &#8216;n opsie wees nie, meen leiers.<\/p>\n<p>&#8220;Wat ook al sy gevolg gaan wees, moet ons &#8216;n lang harde kyk na die toekoms van die Unie neem. Ons sou dwaas wees as ons so &#8216;n waarskuwingsein \u00efgnoreer soos die Britse referendum,&#8221; het die EU-president Donald Tusk vandeesweek gemaan.<\/p>\n<p>Meer as 80% van Amerikaners meen Brittanje behoort uit te tree.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jeremy Corbyn, die leier van Brittanje se opposisie Arbeidersparty, het by &#8216;n byeenkoms in Manchester weer sy steun vir die veldtog om Brittanje in die Europese te hou, toeges\u00ea. Corbyn en premier David Cameron wil albei h\u00ea dat Brittanje in die EU bly, maar Corbyn het onlangs van plan verander nadat hy jare lank ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39010\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britte stem vandag oor Brexit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39011,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22715,21829,4905,4869,2715],"class_list":["post-39010","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-boris-johnson","tag-brexit","tag-brittanje","tag-eu","tag-immigrasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39010","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39010"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39010\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39011"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39010"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39010"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39010"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}