{"id":38972,"date":"2016-06-22T09:00:25","date_gmt":"2016-06-22T07:00:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38972"},"modified":"2016-06-22T09:00:25","modified_gmt":"2016-06-22T07:00:25","slug":"polisie-ontken-skerppuntaksie-teen-oproeriges","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38972","title":{"rendered":"Polisie ontken skerppuntaksie teen oproeriges"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep oproeriges het van lewendige ammunisie gebruik gemaak terwyl hulle probeer het om in te breek in &#8216;n winkelsentrum in Mamelodi Dinsdag, het die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Iemand het die slot van die geslote ingang na die sentrum afgeskiet, het &#8216;n polisiewoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het dadelik gereageer en die skare uitmekaar gejaag,&#8221; het die beampte ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die polisie het gereageer op gerugte dat hulle skerppuntaksie teen inwoners gebruik.<\/p>\n<p>&#8220;Ons hoor dat daar verslae is wat beweer dat ons regte ammunisie gebruik. Dit is nie waar nie.&#8221;<\/p>\n<p>Buitelanders se winkels is geplunder in Atteridgeville en &#8216;n twintigtal Autopax busse is aan die brand gesteek tydens die oproer wat Maandag uitgebreek het.<\/p>\n<p>Die onrus volg na die ANC se besluit om Thoko Didiza as Tshwane burgemeesterskandidaat die party te benoem in die plaaslike regeringsverkiesings wat op 3 Augustus plaasvind.<\/p>\n<p>Ten minste 21 Zimbabwi\u00ebrs wat onderweg was na Johannesburg het net-net aan die dood ontkom nadat hulle aangeval en beroof vis deur gewelddadige onrusmakers 40km buite Pretoria op die N1.<\/p>\n<p>Oproeriges het &#8216;n Eagle Liner bus gekaap vol Zimbabwi\u00ebrs en die ongelukkige passasiers van hul waardevolle items gestroop en die bus in ligte laaie gelaat.<\/p>\n<p>Een van die passasiers is beseer toe hy getref is deur &#8216;n klip.<\/p>\n<p>Die bus wou omdraai, maar die oproeriges het die pad afgesper. <\/p>\n<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het gewaarsku teen stamgebondenheid wat die aanvalle in die Tshwane-metrogebied oorheers.<\/p>\n<p>Die bus was op pad van Bulawayo na Johannesburg in Gauteng.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep oproeriges het van lewendige ammunisie gebruik gemaak terwyl hulle probeer het om in te breek in &#8216;n winkelsentrum in Mamelodi Dinsdag, het die polisie ges\u00ea. Iemand het die slot van die geslote ingang na die sentrum afgeskiet, het &#8216;n polisiewoordvoerder ges\u00ea. &#8220;Ons het dadelik gereageer en die skare uitmekaar gejaag,&#8221; het die beampte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38972\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie ontken skerppuntaksie teen oproeriges&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38974,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,5593,5488,5808,753,11203],"class_list":["post-38972","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-onrus","tag-oproer","tag-opstand","tag-pretoria","tag-verkiesingsgeweld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38972","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38972"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38972\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38974"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38972"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38972"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38972"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}