{"id":38961,"date":"2016-06-21T18:45:25","date_gmt":"2016-06-21T16:45:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38961"},"modified":"2016-06-21T18:53:28","modified_gmt":"2016-06-21T16:53:28","slug":"weermag-nie-in-pretoria-ontplooi-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38961","title":{"rendered":"Weermag nie in Pretoria ontplooi nie"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, s\u00ea die regering sal nie die weermag in Pretoria ontplooi teen oproermakers nie.<\/p>\n<p>Sy het die oproeriges anargiste en boewe genoem wat die hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria verwoes. <\/p>\n<p>Die Gautreinverkeer is op &#8216;n ho\u00eb gereedheidsgrondslag geplaas om die veiligheid van pendelaars te verseker.<\/p>\n<p>Eiendomme in onder meer Atteridgeville, Mamelodi en Hammanskraal is geplunder en gevandaliseer. <\/p>\n<figure id=\"attachment_38964\" aria-describedby=\"caption-attachment-38964\" style=\"width: 100px\" class=\"wp-caption alignright\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/vrieskas-100x100.jpg\" alt=\"Inwoners steel &#039;n vrieskas uit &#039;n winkel\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"size-thumbnail wp-image-38964\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-38964\" class=\"wp-caption-text\">Inwoners steel &#8216;n vrieskas uit &#8216;n winkel<\/figcaption><\/figure>\n<p>&#8216;n Sportskoenwinkel is een van talle wat geplunder is.<\/p>\n<p>Mapisa-Nqakula het ges\u00ea diegene wat vir die geweld verantwoordelik was, sal met die volle mag van die gereg te doen kry. <\/p>\n<p>Die uitgebreide onrus volg nadat die ANC &#8216;n voormalige minister, Thoko Didiza as die party se burgemeesterskandidaat vir die plaaslike verkiesings op 3 Augustus aangewys het. <\/p>\n<figure id=\"attachment_38963\" aria-describedby=\"caption-attachment-38963\" style=\"width: 100px\" class=\"wp-caption alignright\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/tmpd-100x100.jpg\" alt=\"&#039;n Metropolisiekar l\u00ea op sy dak in die middestad\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"size-thumbnail wp-image-38963\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-38963\" class=\"wp-caption-text\">&#8216;n Metropolisiekar l\u00ea op sy dak in die middestad<\/figcaption><\/figure>\n<p>Swart inwoners van Hammanskraal kon nie Didiza se naam onthou nie, maar hulle het ges\u00ea hulle &#8220;hou nie van daardie een van Durban nie&#8221;.<\/p>\n<p>Mapisa-Nqakula het die media toegespreek na &#8216;n vergadering van die veiligheidsgroepering oor die gewelddadige oproer in die Tshwane metrogebied. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die beskadiging van meer as 20 busse wat aan die brand gesteek is, benadeel inwoners regstreeks.<\/p>\n<p>Die huidige burgemeester Kgosi Ramokgopa, is in Atteridgeville buite Pretoria om die spanning in die gebied te probeer ontlont en het by opstokers gepleit vir kalmte. <\/p>\n<p>Ramakgopa is deur die skare verwelkom, maar die Gautengse sekretaris van die ANC, Paul Mashatile is uitgejou. <\/p>\n<p>Die skare het aangedui dat hulle nie vir die ANC sal gaan stem as Ramakgopa nie die kandidaat is nie.<\/p>\n<p>Staatsdiensamptenare sowel as diegene wat vir die Tswhane metro werk, is huis toe gestuur sodat hulle vroe\u00ebr kan vertrek met die meeste paaie na woongebiede wat versper word. <\/p>\n<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die veiligheidsmagte in die Tshwane Metroraad en op ander plekke gevra om daadwerklik op te tree teen die gewelddadige oproer.<\/p>\n<p>Ramaphosa s\u00ea die polisie doen alles in hulle vermo\u00eb om die situasie onder beheer te hou. <\/p>\n<p>In aanloop tot die komende plaaslike verkiesing, sal dit kennelik vir die ANC &#8216;n kopseer word as hulle die weermag teen ontevrede faksies moet instuur.<\/p>\n<p>Joernaliste wat vanmiddag in Mamelodi wou gaan verslag doen oor die onrus, is deur die polisie gewaarsku dat hulle op eie risiko in die woongebied sal moet ingaan. <\/p>\n<p>Hulle het omgedraai omdat inwoners hulle gewaarsku het dat dit te gevaarlik is tans. Benewens busse is verskeie voertuie aangeval en gebrand.<\/p>\n<p>Die SABC weier steeds om nuus van die onrus te beeldsaai of daaroor te twiet.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, s\u00ea die regering sal nie die weermag in Pretoria ontplooi teen oproermakers nie. Sy het die oproeriges anargiste en boewe genoem wat die hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria verwoes. Die Gautreinverkeer is op &#8216;n ho\u00eb gereedheidsgrondslag geplaas om die veiligheid van pendelaars te verseker. Eiendomme in onder meer Atteridgeville, Mamelodi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38961\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weermag nie in Pretoria ontplooi nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38962,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18100,3031,19534,5593,5488,753,4631],"class_list":["post-38961","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-burgemeester","tag-durban","tag-hammanskraal","tag-onrus","tag-oproer","tag-pretoria","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38961","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38961"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38961\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38962"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38961"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38961"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38961"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}