{"id":38949,"date":"2016-06-21T11:23:08","date_gmt":"2016-06-21T09:23:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38949"},"modified":"2016-06-21T11:35:19","modified_gmt":"2016-06-21T09:35:19","slug":"eu-ambassadeur-oefen-sy-papegaaitaal-op-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38949","title":{"rendered":"EU-ambassadeur oefen sy papegaaitaal op Suid-Afrika"},"content":{"rendered":"<p>Die pro-EU Britse Moslem, baronnes Warsi, se klagtes oor &#8220;xenofobie en rassisme&#8221; in Brittanje het skaars opgeklink of die ambassadeur van die Europese Unie (EU) in Suid-Afrika, Marcus Cornaro, s\u00ea Europa gaan gebuk onder &#8216;n &#8220;kommerwekkende styging van rassisme en xenofobie&#8221;.<\/p>\n<p>Cornaro het sy eenw\u00eareldpapegaaitaal by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie se Bellville-kampus Maandag geoefen onder die tema: &#8220;Globale Uitdagings en vennootskappe&#8221;.<\/p>\n<p>Dit maak deel uit van &#8216;n openbare lesingreeks aangebied deur die Universiteit.<\/p>\n<p>Maandag was glo W\u00eareldvlugtelingdag en Cornaro s\u00ea Suid-Afrika het baie om die EU te leer oor vreedsame naasbestaan en versoening.<\/p>\n<p>Intussen gaan die land gebuk onder voortgesette xenofobiese aanvalle teen buitelanders, meer as dubbel soveel opstande, oproer en geweld as voor 1994, verkiesingsgeweld l\u00ea Pretoria lam en meer skole is afgebrand in Limpopo binne &#8216;n week as ooit gedurende Apartheid.<\/p>\n<p>Die agbare ambassadeur het niks hiervan opgemerk in sy blinde en dowe toespraak nie. Hy het op die bruin massas wat die EU instroom, gekonsentreer, iets waarvan Suid-Afrikaners dadels verstaan. <\/p>\n<p>In Suid-Afrika word vreemdelinge verbrand en op straat doodgesteek. In Europa word migrante verwelkom terwyl hulle wittes aanrand, besteel en verkrag.<\/p>\n<p>&#8220;Ek dink een van die belangrikste maniere vir vreedsame naasbestaan \u200b\u200bis om &#8216;n onderskeid tussen die vlugtelinge te maak wat beskerming verdien. <\/p>\n<p>&#8220;En ek dink Europa soveel as die Suid-Afrikaners is steeds stewig verbind tot die internasionale verpligtinge teenoor enige vlugteling om hul volle beskerming te gee. Die probleem is hoe om migrasie te bestuur en dit is &#8216;n jammerte dat dit te dikwels gesien word. Ek wil pleit dat ons die bespreking nie verwar met ons migrasiebestuur oor die langer termyn nie, en Suid-Afrika is &#8216;n interessante vennoot waarmee dit bespreek kan word.&#8221;<\/p>\n<p>Cornaro het ges\u00ea die verhouding tussen Suid-Afrika en die Europese Unie sal nie be\u00efnvloed word deur die uitslag van Donderdag se referendum oor of Brittanje lidmaatskap van die EU gaan behou of nie. <\/p>\n<p>Cornaro het probeer om sulke vrese te besweer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die pro-EU Britse Moslem, baronnes Warsi, se klagtes oor &#8220;xenofobie en rassisme&#8221; in Brittanje het skaars opgeklink of die ambassadeur van die Europese Unie (EU) in Suid-Afrika, Marcus Cornaro, s\u00ea Europa gaan gebuk onder &#8216;n &#8220;kommerwekkende styging van rassisme en xenofobie&#8221;. Cornaro het sy eenw\u00eareldpapegaaitaal by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie se Bellville-kampus Maandag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38949\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU-ambassadeur oefen sy papegaaitaal op Suid-Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38951,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21829,4869,266,7568],"class_list":["post-38949","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brexit","tag-eu","tag-rassisme","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38949"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38949\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38951"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38949"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38949"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}