{"id":38934,"date":"2016-06-21T09:40:51","date_gmt":"2016-06-21T07:40:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38934"},"modified":"2016-06-21T09:40:51","modified_gmt":"2016-06-21T07:40:51","slug":"bomaanvalle-eis-lewens-van-minstens-24-in-afganistan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38934","title":{"rendered":"Bomaanvalle eis lewens van minstens 24 in Afganistan"},"content":{"rendered":"<p>Meer as 20 mense het reeds die week in afsonderlike bomaanvalle in Afganistan omgekom.<\/p>\n<p>Veertien veiligheidskontrakteurs van Nepal is dood toe die minibus waarin hulle gery het, deur \u2019n selfmoordbomaanvaller in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, aangeval is. Hulle is onder die meer as 20 slagoffers van afsonderlike bomaanvalle gister in die land.<\/p>\n<p>Ure n\u00e1 die aanval in Kaboel het \u2019n bom, wat in \u2019n motorfiets versteek was, die lewens van minstens agt burgerlikes ge\u00ebis en die lewens van 18 mense in \u2019n volgepakte mark in die noordelike provinsie, Badakhshan, geneem. Provinsiale woordvoerders het ges\u00ea die dodetal kan styg.<\/p>\n<p>Die aanvalle is die jongste in \u2019n vlaag geweldpleging wat die kollig plaas op die uitdagings wat deur die Afgaanse regering in die gesig gestaar word, terwyl hul Westerse ondersteuners voortgaan om troepe aan die land te onttrek.<\/p>\n<p>Kaboel se polisiehoof, Abdul Rahman Rahimi, s\u00ea die selfmoordbomaanvaller in Kaboel het naby \u2019n kompleks gewag waar veiligheidskontrakteurs tuisgaan en toegeslaan toe hul voertuig deur die vroegoggend spitsverkeer beweeg het. <\/p>\n<p>Die Taliban het op Twitter aanspreeklikheid vir die aanval in Kaboel aanvaar. Daar was egter nie dadelik aanduidings wie vir die aanval in Badakshan verantwoordelik was nie.\b <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 20 mense het reeds die week in afsonderlike bomaanvalle in Afganistan omgekom. Veertien veiligheidskontrakteurs van Nepal is dood toe die minibus waarin hulle gery het, deur \u2019n selfmoordbomaanvaller in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, aangeval is. Hulle is onder die meer as 20 slagoffers van afsonderlike bomaanvalle gister in die land. Ure n\u00e1 die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38934\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bomaanvalle eis lewens van minstens 24 in Afganistan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38935,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5933,5361,7301,20778,6663],"class_list":["post-38934","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afghanistan","tag-islam","tag-pakistan","tag-selfmoordbomme","tag-taliban"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38934","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38934"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38934\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38935"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38934"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38934"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38934"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}