{"id":38927,"date":"2016-06-21T09:25:11","date_gmt":"2016-06-21T07:25:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38927"},"modified":"2016-06-21T09:25:11","modified_gmt":"2016-06-21T07:25:11","slug":"bruin-baronnes-wil-in-eu-bly-oor-brexit-se-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38927","title":{"rendered":"Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se &#8216;rassisme&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Indi\u00ebrvrou, die voormalige voorsitster van die Konserwatiewe Party in Brittanje, het midde-in die Brexit-veldtog skielik omgeswaai en van kamp verander oor &#8220;rassisme&#8221;.<\/p>\n<p>Sayeeda Warsi het voorheen die veldtog om Brittanje aan die Europese Unie (EU) te onttrek (Brexit)gesteun, maar het skielik van plan verander en steun nou die veldtog om Brittanje in die EU te hou. <\/p>\n<p>Sy beskuldig veldtogvoerders wat voorstanders van Brexit is daarvan dat hulle &#8220;haat en xenofobie&#8221; aanwakker.<\/p>\n<p>Haar beswaar was egter ontdaan van logika: Warsi het ges\u00ea gematigde stemme in die \u201cverlaat\u201d-veldtog word uitgedoof. Dit is nie duidelik waarom dit die Brexit-veldtog wat hoofsaaklik op &#8216;n ekonomiese argument steun, sou diskediteer nie.<\/p>\n<p>Warsi is een van die mees prominente Moslem-politici in Brittanje. Sy s\u00ea haar besluit is be\u00efnvloed deur \u2019n plakkaat waarin \u2019n skare migrante deur Europa loop met \u2019n waarskuwing in hoofletters: \u201cBreekpunt.\u201d<\/p>\n<p>Warsi het in \u2019n onderhoud aan die BBC ges\u00ea \u201cdi\u00e9 soort agteraf xenofobiese, rassistiese veldtog kan op die kort termyn polities nuttig en doeltreffend wees, maar dit hou langtermyngevare in wat skade aan gemeenskappe kan berokken.\u201d<\/p>\n<p>Veldtogvoerders vir die \u201cverlaat\u201d-stem s\u00ea hulle was verbaas om van haar besluit te hoor, omdat hulle nie daarvan bewus was dat sy eens \u2019n ondersteuner was nie. <\/p>\n<p>Britte gaan Donderdag stembus toe om in die referendum oor Brittanje se toekoms, binne of buite die EU, te stem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Indi\u00ebrvrou, die voormalige voorsitster van die Konserwatiewe Party in Brittanje, het midde-in die Brexit-veldtog skielik omgeswaai en van kamp verander oor &#8220;rassisme&#8221;. Sayeeda Warsi het voorheen die veldtog om Brittanje aan die Europese Unie (EU) te onttrek (Brexit)gesteun, maar het skielik van plan verander en steun nou die veldtog om Brittanje in die EU &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38927\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se &#8216;rassisme&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38932,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22707,21829,5090,22706],"class_list":["post-38927","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-baronnes","tag-brexit","tag-moslem","tag-sayeeda-warsi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38927","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38927"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38927\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38932"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38927"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38927"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38927"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}