{"id":38914,"date":"2016-06-20T11:52:30","date_gmt":"2016-06-20T09:52:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38914"},"modified":"2016-06-20T11:52:30","modified_gmt":"2016-06-20T09:52:30","slug":"swart-aanvallers-rand-bejaardes-op-verkykerskop-plaas-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38914","title":{"rendered":"Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie soek steeds na twee swartes wat die naweek \u2018n bejaarde egpaar op hul plaas by Verkykerskop in die Vrystaat aangeval en beroof het.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring, s\u00ea aanvallers het Vrydagnag toegang tot Bertus van Wyk en sy vrou, Trudie, se plaashuis verkry deur \u2018n ruit in \u2018n ander kamer in die huis te breek. <\/p>\n<p>Mophiring s\u00ea die egpaar is in hul slaapkamer geslaan, waarna die booswigte met verskeie gesteelde goed op die vlug geslaan het.<\/p>\n<p>Bankkaarte en die egpaar se selfone is gebuit. Die rowers het ook met \u2018n dubbelkajuit-bakkie gevlug. Mophiring het nie ges\u00ea waarmee die egpaar geslaan is nie en of hulle gewapen was nie.<\/p>\n<p>Netcare 911 het Saterdagoggend omstreeks 02:30 die beseerde egpaar op hul plaas behandel, voordat hulle na \u2018n hospitaal op Newcastle in KwaZulu-Natal vervoer is.<\/p>\n<p>Mophiring vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor te bel. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea mense moet veral op die uitkyk wees vir die Van Wyk\u2019s se silwer Ford dubbelkajuit-bakkie waarmee die rowers op die vlug geslaan het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie soek steeds na twee swartes wat die naweek \u2018n bejaarde egpaar op hul plaas by Verkykerskop in die Vrystaat aangeval en beroof het. Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring, s\u00ea aanvallers het Vrydagnag toegang tot Bertus van Wyk en sy vrou, Trudie, se plaashuis verkry deur \u2018n ruit in \u2018n ander kamer in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38914\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38915,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[9556,218,5170,7298,22702,2261],"class_list":["post-38914","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-bejaardes","tag-misdaad","tag-moord","tag-plaasaanval","tag-verkykerskop","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38914","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38914"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38914\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38915"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38914"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38914"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38914"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}