{"id":3891,"date":"2009-01-08T08:25:34","date_gmt":"2009-01-08T08:25:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3891"},"modified":"2009-01-08T08:25:34","modified_gmt":"2009-01-08T08:25:34","slug":"oegandese-rebelle-beweeg-deur-drk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3891","title":{"rendered":"Oegandese rebelle beweeg deur DRK"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/LRA_plakkaat.jpg\" width=\"240\" height=\"234\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">LRA-plakkaat<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die DRK het Woensdag sekerheid uitgespreek dat die rebelleorganisasie, die Lord&#39;s Resistance Army (LRA), deur die noordooste van die land beweeg in die rigting van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Vandag is ons seker dat die rebelle in die rigting van die Sentraal-Afrikaanse Republiek beweeg, al het hulle nog nie die grens bereik nie,&quot; het die minister van kommunikasie en media, Lambert Mende Omalanga aan AFP ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Ons hoop dat die Sentraal-Afrikaanse Republiek, wat stappe geneem het om hulle te keer, hulle kan vang,&quot; het Mende bygevoeg. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Kongolese, Oegandese en Suid-Soedanese milit&ecirc;re magte het in die middel van Desember &#39;n gesamentlike operasie begin teen die rebelle in die noord-ooste van die DRK, &#39;n ge&iuml;soleerde gebied naby die Oegandese en Soedanese grense. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die LRA, wat geblameer word vir baie menseregteskendings oor die jare, is meer onlangs verantwoordelik gehou vir die slagting van honderde burgerlikes in die Kongo, ten minste 400 volgens die Katolieke hulporganisasie Caritas, oor Kerstyd. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Derduisende mense is in Oeganda dood en amper 2 miljoen ontwortel in die twee dekades van gevegte tussen die LRA en die Oegandese regeringsmagte. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Dinsdag het die rebelle volgehou dat die drie-nasieveldtog teen hulle sal misluk, terwyl hulle gevra het vir &#39;n voortsetting van die onderhandelings onder toesig van die VN.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Mende, wat as woordvoerder vir die regering in Kinshasa optree, het ges&ecirc; die rebelle gaan steeds van dorpie na dorpie in die noordooste van die Kongo om na voedsel te soek. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Die weermag het baie probleme om hulle te agtervolg, omdat daar geen paaie is nie, geen toegang nie,&quot; het hy ges&ecirc;. &quot;Ons kan hulle slegs uit die lug agtervolg.&quot;<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Dinsdag het die VN se kantoor vir die ko&ouml;rdinasie van humanit&ecirc;re aangeleenthede in &#39;n verslag ges&ecirc; dat ten minste 13 mense dood is in LRA-strooptogte op 2, 3 en 4 Januarie in die dorpies Nagero, Masombo en Napopo respektiewelik. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Toestande vir die amper 13 500 ontwortelde mense wat skuiling gesoek het in Doruma bly moeilik, het die beampte ges&ecirc; en bygevoeg dat nog mense deur die nuutste geweld uit hulle huise verdryf is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/decoration-materials\/finishing-materials-pair\/\">\u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>LRA-plakkaat Die DRK het Woensdag sekerheid uitgespreek dat die rebelleorganisasie, die Lord&#39;s Resistance Army (LRA), deur die noordooste van die land beweeg in die rigting van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. &quot;Vandag is ons seker dat die rebelle in die rigting van die Sentraal-Afrikaanse Republiek beweeg, al het hulle nog nie die grens bereik nie,&quot; het die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3891\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oegandese rebelle beweeg deur DRK&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,162,21089,3743,165],"class_list":["post-3891","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-oegandese-rebelle-beweeg-deur-drk","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3891","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3891"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3891\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3891"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3891"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3891"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}