{"id":38896,"date":"2016-06-20T12:04:06","date_gmt":"2016-06-20T10:04:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38896"},"modified":"2016-06-20T12:04:06","modified_gmt":"2016-06-20T10:04:06","slug":"uitspraak-verwag-in-saak-van-twee-masbiekers-wat-brits-teister","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38896","title":{"rendered":"Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister"},"content":{"rendered":"<p>Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes. <\/p>\n<p>Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as 20 aanklagte, wat vyf moordaanklagte, drie aanklagte van poging tot moord en verskeie huisbrake insluit. <\/p>\n<p>Die misdade is tussen Maart en Junie 2014 gepleeg. Die beskuldigdes het na bewering meestal kommersi\u00eble boere in hul moordveldtog geteiken. <\/p>\n<p>Die boere is van hul voertuie, selfone, kontant, vuurwapens en ander waardevolle items beroof. <\/p>\n<p>Mandlazi wat skuldig gepleit het op die aanklagte dien reeds tronkstraf van 60 jaar uit vir die moord op &#8216;n winkelier van Pakistan in 2014 naby Brits.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend of die aanvallers verbind kan word met die moord op die agt-en-sestig-jarige Louw du Plessis nie.<\/p>\n<p>Sy liggaam is vroe\u00ebr di\u00e9 maand ontdek in sy huis in Flapstraat deur sy vrou Rose toe sy tuisgekom het van die werk af, het die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Sy hande was vasgebind met skoenveters en dit wil voorkom asof hy verwurg is. Hy het ook ander beserings gehad.&#8221;<\/p>\n<p>Louw se selfoon, &#8216;n kluis met &#8216;n vuurwapen, en sy Nissan NP200-bakkie, wat volgelaai was met waatlemoene is vermis.<\/p>\n<p>Die bakkie is later verlate in Letlhabile gevind.<\/p>\n<p>&#8220;Daar word beweer dat die slagoffer laas gesien is saam met sy twee werknemers,&#8221; het die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Louw se vrou Rose is die matrone van die Rusoord Ouetehuis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes. Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as 20 aanklagte, wat vyf moordaanklagte, drie aanklagte van poging tot moord en verskeie huisbrake insluit. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38896\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38917,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5383,22703,9086,2261],"class_list":["post-38896","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-brits","tag-louw-du-plessis","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38896","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38896"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38896\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38917"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38896"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38896"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38896"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}