{"id":38893,"date":"2016-06-20T10:43:07","date_gmt":"2016-06-20T08:43:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38893"},"modified":"2016-06-20T11:07:44","modified_gmt":"2016-06-20T09:07:44","slug":"annatjie-myburgh-se-vermeende-kaper-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38893","title":{"rendered":"Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor"},"content":{"rendered":"<p>Die vermeende swart aanvaller wat verbind word met die moord op die sakevrou Annatjie Myburgh, verskyn vandag in die landdroshof op Witrivier in Mpumalanga.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder s\u00ea die verdagte sal aangekla word van kaping en ontvoering.<\/p>\n<p>Haar lyk is in \u2018n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry.<\/p>\n<p>Verdere klagtes sal waarskynlik bygevoeg word nadat &#8216;n nadoodse ondersoek op die vermoorde vrou uitgevoer is.<\/p>\n<p>Die ses-en-twintigjarige het vermoedelik nog drie helpers gehad. <\/p>\n<p>Die polisie het die liggaam van die 58-jarige Myburgh Sondagoggend opgespoor na &#8216;n uitgebreide soektog deur boere en veiligheidsinstansies. <\/p>\n<p>Haar seun Wendell het oor haar dood aan die Laevelder ges\u00ea: \u201cSy was so saggeaarde mens. Ek sal die Here tog wil vra as Hy voor my staan: Hoekom my ma?\u201d<\/p>\n<p>Sy is Woensdag by haar kleinhoewe deur vier swartes gekaap en ontvoer. <\/p>\n<p>Intussen is &#8216;n tweede verdagte Sondag in verband met Myburgh se ontvoering en dood in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Ondersoekbeamptes en sekuriteitsmanne het nie gerus voordat hulle ni\u00e9 ook di\u00e9 vermoedelik skuldige aan die pen laat ry het nie. <\/p>\n<p>Hoe hy met die misdaad verbind word, is nog nie duidelik nie.<\/p>\n<p>Hy sal na verwagting saam met \u2018n verdagte (26) in die landdroshof op Witrivier verskyn.<\/p>\n<p>Laevelder het betroubaar verneem dat die swart verdagte wat weens haar dood in hegtenis geneem is, beweer sy het &#8216;n hartaanval gehad.<\/p>\n<p>Haar lyk het &#8216;n veld gel\u00ea. Haar handsak is glo naby haar gekry.<\/p>\n<p>Haar Pajero is in Kabokweni gevind waar dit naby beeskrale versteek was. Die wiele is almal na bewering afgesteel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vermeende swart aanvaller wat verbind word met die moord op die sakevrou Annatjie Myburgh, verskyn vandag in die landdroshof op Witrivier in Mpumalanga. &#8216;n Polisiewoordvoerder s\u00ea die verdagte sal aangekla word van kaping en ontvoering. Haar lyk is in \u2018n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry. Verdere klagtes sal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38894,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5383,11049,18743,22699,7392,7298],"class_list":["post-38893","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-brits","tag-kapers","tag-kommando","tag-moordbende","tag-mosambiek","tag-plaasaanval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38893","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38893"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38893\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38894"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38893"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38893"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38893"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}