{"id":38860,"date":"2016-06-17T09:31:02","date_gmt":"2016-06-17T07:31:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38860"},"modified":"2016-06-18T17:49:26","modified_gmt":"2016-06-18T15:49:26","slug":"isis-teruggedryf-in-libie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38860","title":{"rendered":"ISIS teruggedryf in Libi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Magte wat met Libi\u00eb se eenheidsregering geallieer is, het Woensdag ges\u00ea hulle het \u2018n teenaanval deur die Islamitiese Staat (ISIS) in die jihadiste se vesting, Sirte afgeweer.<\/p>\n<p>ISIS het Dinsdag wes van die stad posisies van vegters lojaal aan Libi\u00eb se regering, met tenks, mortiere en sluip\u00adskutter-geweervuur aangeval wat die steun van die Verenigde Nasies (VN) geniet.<\/p>\n<p>Vyf pro-regeringsvegters is in die aanvalle dood en 37 is gewond.<\/p>\n<p>Lojale magte veg sedert die middel van Mei om ISIS uit Sirte, ongeveer 450 km oos van die hoofstad, Tripoli, te verdryf en het daarin geslaag om beheer oor die stad se hawe en lughawe oor te neem.<\/p>\n<p>Hul vordering is egter teen die einde van verlede week verstadig toe hulle die sentrale en noordelike dele van die stad bereik het, waar ISIS in woongebiede geskuil het.<\/p>\n<p>Die operasie om Sirte te herower, het volgens mediese beamptes reeds die lewens van 145 pro-regeringsvegters ge\u00ebis en 500 is beseer.<\/p>\n<p>Pro-regeringsmagte s\u00ea hulle het ook \u2018n nuwe front in die ooste van die stad geopen en val nou teikens in die omgewing van die stad se voormalige konferensiesentrum aan, wat nou deur IS as \u2018n krygsveld-hoofkantoor gebruik word. <\/p>\n<p>ISIS het het in 2014 na Libi\u00eb uitgebrei danksy Moeammar Ghaddafi se bewind in 2011 wat deur Hillary Clinton se toedoen geval het. <\/p>\n<p>Libi\u00eb se eenheidsregering sukkel om die geweldgeteisterde land te verenig en beheer oor die Noord-Afrikaland te kry.<\/p>\n<p>Clinton-simpatiseerders het intussen toegesien dat ISIS steeds wapens kry in Siri\u00eb. Indien Hillary die stryd om die Withuis wen, sal die oorlog in die Midde-Ooste waarskynlik baie warmer word.<\/p>\n<p>Voor 17 Februarie 2011, &#8220;Dag van woede,&#8221; het Libi\u00eb &#8216;n nasionale begrotingsoorskot van 8,7 persent van die BBP in 2010 gehad, met olieproduksie op 1,8 miljoen vate per dag, op koers om sy doelwit van 3 miljoen vate per dag te bereik. <\/p>\n<p>Olieproduksie het met meer as 80 persent gedaal intussen. Agv die revolusie, het die Libiese ekonomie met &#8216;n geskatte 41,8 persent gekrimp.<\/p>\n<p>Di\u00e9 mislukte beleid het direk bygedra tot die opkoms van ISIS sowel as die vlugtelingkrisis in Europa.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Magte wat met Libi\u00eb se eenheidsregering geallieer is, het Woensdag ges\u00ea hulle het \u2018n teenaanval deur die Islamitiese Staat (ISIS) in die jihadiste se vesting, Sirte afgeweer. ISIS het Dinsdag wes van die stad posisies van vegters lojaal aan Libi\u00eb se regering, met tenks, mortiere en sluip\u00adskutter-geweervuur aangeval wat die steun van die Verenigde Nasies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38860\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ISIS teruggedryf in Libi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38861,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5829,17039,5361,10641,5405,7829],"class_list":["post-38860","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hillary-clinton","tag-isis","tag-islam","tag-sirie","tag-sirte","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38860","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38860"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38860\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38861"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38860"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38860"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38860"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}