{"id":38805,"date":"2016-06-15T09:21:44","date_gmt":"2016-06-15T07:21:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38805"},"modified":"2016-06-15T09:21:44","modified_gmt":"2016-06-15T07:21:44","slug":"niemand-nog-in-hegtenis-geneem-na-moord-op-haarkapper-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38805","title":{"rendered":"Niemand nog in hegtenis geneem na moord op haarkapper nie"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op &#8216;n haarkapper van Riebeeckstad in Welkom nie.<\/p>\n<p>Die liggaam van die 53-jarige Andr\u00e9 Gebhardt is ontdek op die vloer in sy huis.<\/p>\n<p>Hy het sy eie haarsalon vanuit sy woning bedryf. &#8216;n Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, s\u00ea alle leidrade word opgevolg nadat Gebhardt se pa sy liggaam Maandagoggend ontdek het teen omstreeks 07:30.<\/p>\n<p>Gebhardt se pa het hom na die huis van sy seun gehaas nadat hy hom nie kon bereik via selfoon nie. <\/p>\n<p>Thakeng s\u00ea die ouer moes &#8216;n leer van &#8216;n buurman leen om oor te klim oor die geslote hek na sy eiendom. Volgens Thakeng was die voordeur en veiligheidshek oop.<\/p>\n<p>Daar was &#8216;n tou om sy nek en sy hande was vasgebind met skoenveters aan die voorkant van sy liggaam. <\/p>\n<p>Die huisraad was omgekeer. Thakeng s\u00ea die kluis is oopgebreek en &#8216;n onbekende bedrag geld en die oorledene se selfoon word vermis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op &#8216;n haarkapper van Riebeeckstad in Welkom nie. Die liggaam van die 53-jarige Andr\u00e9 Gebhardt is ontdek op die vloer in sy huis. Hy het sy eie haarsalon vanuit sy woning bedryf. &#8216;n Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, s\u00ea alle leidrade &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Niemand nog in hegtenis geneem na moord op haarkapper nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":16293,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5172,22675,218,5170,5570,19718],"class_list":["post-38805","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-diefstal","tag-haarkapper","tag-misdaad","tag-moord","tag-roof","tag-welkom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38805\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16293"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}