{"id":38741,"date":"2016-06-13T14:28:05","date_gmt":"2016-06-13T12:28:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38741"},"modified":"2016-06-13T14:28:05","modified_gmt":"2016-06-13T12:28:05","slug":"sewende-week-van-etniese-onrus-in-vuwani-limpopo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38741","title":{"rendered":"Sewende week van etniese onrus in Vuwani, Limpopo"},"content":{"rendered":"<p>Dit is reeds die sewende week waarin skole en dienste in Vuwani ontwrig word in voortslepende etniese geweld tussen Tsongas en Vendas ten spyte van die ANC se verklarings dat die vyandighede begel\u00ea sal word.<\/p>\n<p>Skole sowel as sakeondernemings bly gesluit na betogings begin het teen insluiting by `n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-distrik.<\/p>\n<p>Munisipale voertuie is die naweek in ligte laaie gelaat, terwyl minstens 20 skole voorheen tydens protesoptrede oor munisipale afbakening aan die brand gesteek is. <\/p>\n<p>Agt mense wat die naweek in Vyeboom naby Vuwani in hegtenis geneem is, verskyn vandag in die Thohoyandou Landdroshof in Limpopo. <\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder, Ronel Otto s\u00ea die polisie was opsoek na &#8216;n verdagte wat na bewering munisipale vragmotors by Louis Trichardt (Makhado) aan die brand gesteek het. <\/p>\n<p>Toe die polisie die verdagte in hegtenis wou neem, het sewe ander gemeenskapslede die wetstoepassers verhoed en die verdagte beskerm. <\/p>\n<p>Die sewe molesmakers staan nou tereg op aanklagte van openbare geweld en dwarsboming van die gereg, terwyl die agtste verdagte aangekla word van brandstigting. <\/p>\n<p>Dit bring die getal oproeriges wat in Vuwani en omliggende gebiede in hegtenis geneem is, op 34 te staan. <\/p>\n<p>Ten minste 24 verdagtes word verbind met eiendom wat in die gebied aan die brand gesteek is tydens protesoptrede oor munisipale afbakening, insluitend die 20 skole. <\/p>\n<p>Verdagtes van Mulendze is verlede week in hegtenis geneem in verband met drie vragmotors van &#8216;n gemeenskapsprojek.<\/p>\n<p>Hulle word ook verbind met die beskadiging van huise van personeel van die departement van Waterwese by die Nandonidam. <\/p>\n<p>Intussen is ses bejaarde vroue wat Maandag tydens &#8216;n onwettige optog in hegtenis geneem is, met &#8216;n waarskuwing vrygelaat.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die onderwysvakbond Sadou, Ronnie Morwatshehla die Venda koning gevra om regstreeks met President Jacob Zuma in gesprek te tree om die geweld in Vuwani te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Morwatshehla s\u00ea politieke ingryping is nodig om die toestand op te los. Hy glo die Venda-koning kan help om die probleem op te los deur met Zuma te praat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is reeds die sewende week waarin skole en dienste in Vuwani ontwrig word in voortslepende etniese geweld tussen Tsongas en Vendas ten spyte van die ANC se verklarings dat die vyandighede begel\u00ea sal word. Skole sowel as sakeondernemings bly gesluit na betogings begin het teen insluiting by `n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-distrik. Munisipale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38741\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sewende week van etniese onrus in Vuwani, Limpopo&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38743,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-38741","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38741","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38741"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38741\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38743"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38741"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38741"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38741"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}