{"id":3874,"date":"2009-01-07T07:54:18","date_gmt":"2009-01-07T07:54:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3874"},"modified":"2009-01-07T07:54:18","modified_gmt":"2009-01-07T07:54:18","slug":"zim-skole-begin-laat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3874","title":{"rendered":"Zim-skole begin laat"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/zimbabweskool.jpg\" width=\"500\" height=\"375\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">&#8216;n Skool in Zimbabwe<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Zimbabwe het die opening van skole met twee weke uitgestel, berig die  staatsmedia te midde van vrese dat onderwysers nie vir lesse gaan opdaag  nie weens die land se verswakkende humanit&ecirc;re krisis. <\/p>\n<div align=\"justify\">Skole was veronderstel om volgende Dinsdag vir die nuwe akademiese jaar  te open maar die sekretaris vir onderwys, Stephen Mahere, s&ecirc; in die  regeringsmondstuk, die Herald-koerant, dat klasse nie voor die 27ste  Januarie voortgesit sal word nie want verlede jaar se eksamens is nog  nie gemerk nie. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">&ldquo;Die besluit is genoodsaak deur die behoefte om die merk van die 2008  openbare, nasionale eksamens wat &#39;n beduidende hoeveelheid onderwysers  betrek, af te handel,&rdquo; s&ecirc; hy. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Die vertraging gee die onderwysministerie ook die geleentheid om  versoeke deur skole om skoolfonds in buitelandse geldeenhede te hef, te  ondersoek, s&ecirc; die koerant. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Onderwysers het verlede jaar verskeie kere oor salarisse gestaak nadat  Zimbabwe se verbysterende hiperinflasie hulle salarisse tot byna niks  laat krimp het. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Hierdie jaar het stakende onderwysers gewaarsku dat hulle nie sal  terugkeer werk toe as hulle nie in buitelandse geldeenhede betaal word  nie. Hulle dring aan op maandelikse salarisse van 2 200 Amerikaanse dollars. <\/div>\n<div align=\"justify\">&ldquo;Die posisie is dat indien daar nie salarisse in Amerikaanse dollars is  nie, sal dit &#39;n probleem wees vir onderwysers om terug te keer werk  toe,&rdquo; s&ecirc; Oswald Madziva, die nasionale ko&ouml;rdineerer van die Progressiewe  Onderwysvakbond van Zimbabwe (PTUZ.) <\/p>\n<p>&ldquo;Die uitstel van die skoolkalender wys dat die regering erken het dat  alles nie in orde is nie,&rdquo; het hy aan AFP ges&ecirc;. <\/p>\n<p>Sommige onderwysers het uit hulle klaskamers gevlug te midde van geweld  rondom die presidensi&euml;le uitklopverkiesing in Junie, terwyl ander weer  opgehou het om op te daag terwyl hulle probeer het om goedere op straat  te verkoop in &#39;n desperate poging om te oorleef. <\/p>\n<p>Inflasie was in Julie op 231-miljoen persent geskat, maar onbetrokke  ekonome s&ecirc; dit beloop nou waarskynlik in die triljoene. <\/p>\n<p>Die sentrale bank druk banknote met al hoe groter bedrae, soms &#39;n paar  keer per maand, maar kan steeds nie tred hou met die snelstygende pryse  nie. Baie winkels dring nou op buitelandse geldeenhede aan, wat baie van  die gewone Zimbabwi&euml;rs effektief verhoed om te koop. <\/p>\n<p>Baie van die skole het &#39;n tekort aan basiese voorrade en selfs lopende  water te midde van &#39;n cholera-epidemie wat reeds meer as 1 700 lewens  ge&euml;is het sedert Augustus.  <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/oborudovanie_dlya_gruzovogo_servisa\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0440\u0435\u043c\u043e\u043d\u0442\u0430 \u0433\u0440\u0443\u0437\u043e\u0432\u044b\u0445 \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0431\u0438\u043b\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Skool in Zimbabwe Zimbabwe het die opening van skole met twee weke uitgestel, berig die staatsmedia te midde van vrese dat onderwysers nie vir lesse gaan opdaag nie weens die land se verswakkende humanit&ecirc;re krisis. Skole was veronderstel om volgende Dinsdag vir die nuwe akademiese jaar te open maar die sekretaris vir onderwys, Stephen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,21089,165,21108,3724],"class_list":["post-3874","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika","tag-zim-skole-begin-laat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3874\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}