{"id":38738,"date":"2016-06-13T13:55:59","date_gmt":"2016-06-13T11:55:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38738"},"modified":"2016-06-13T13:56:17","modified_gmt":"2016-06-13T11:56:17","slug":"eu-sluit-ekonomiese-vennootskapsooreenkoms-met-saog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38738","title":{"rendered":"EU sluit ekonomiese vennootskapsooreenkoms met SAOG"},"content":{"rendered":"<p>Na jare se onderhandelinge het die Europese Unie (EU) en ses lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) &#8216;n ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EPA) op Kasane in Botswana onderteken.<\/p>\n<p>Hierdie is die eerste ooreenkoms van sy soort tussen die EU en &#8216;n streek in Afrika wat die doelwit van ekonomiese integrasie nastreef.<\/p>\n<p>Me. Cecilia Malmstr\u00f6m, die EU se kommissaris vir handel, het dit namens die EU se ekonomiese magsblok met SAOG onderteken.<\/p>\n<p>Zimbabwe is nie ingesluit in die transaksie met mede-SAOG-lande nie.<\/p>\n<p>Bekend as die Ekonomiese Vennootskapsooreenkoms (EPA), het die ministers handel van Botswana, Lesotho, Mosambiek, Namibi\u00eb, Swaziland en Suid-Afrika die ooreenkoms geteken.<\/p>\n<p>Die EPA het gee Afrika-lande toegang tot die interne mark van 500 miljoen verbruikers van die EU.<\/p>\n<p>&#8220;Onder die EPA, sal dit ook makliker word vir maatskappye en verbruikers om Europese produkte wat hier nodig is te bekom,&#8221; s\u00ea Malmstr\u00f6m.<\/p>\n<p>Die EPA sal glo rekening hou met die verskillende vlakke van ontwikkeling van elke vennoot. <\/p>\n<p>Dit waarborg Botswana, Lesotho, Mosambiek, Namibi\u00eb en Swaziland belasting- en kwotavrye toegang tot die Europese mark.<\/p>\n<p>Suid-Afrika, wat reeds &#8216;n staande afsonderlike ooreenkoms met die EU het, sal ook baat vind by verbeterde marktoegang, wat verder as die bestaande bilaterale ooreenkoms sal strek.<\/p>\n<p>In 2015, het die EU goedere ter waarde van bykans \u20ac32 miljard van die streek ingevoer, veral minerale en metale. <\/p>\n<p>Die EU het goedere van byna dieselfde waarde, meestal ingenieurswese, motor- en chemiese produkte uitgevoer na die streek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na jare se onderhandelinge het die Europese Unie (EU) en ses lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) &#8216;n ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EPA) op Kasane in Botswana onderteken. Hierdie is die eerste ooreenkoms van sy soort tussen die EU en &#8216;n streek in Afrika wat die doelwit van ekonomiese integrasie nastreef. Me. Cecilia Malmstr\u00f6m, die EU se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU sluit ekonomiese vennootskapsooreenkoms met SAOG&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38739,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4869,22663,6627,2251],"class_list":["post-38738","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eu","tag-handelsooreenkom","tag-saog","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38738\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38739"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}