{"id":38725,"date":"2016-06-13T11:12:16","date_gmt":"2016-06-13T09:12:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38725"},"modified":"2016-06-13T11:51:53","modified_gmt":"2016-06-13T09:51:53","slug":"beeld-gee-eff-hanswors-weer-groot-ruimte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38725","title":{"rendered":"Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte"},"content":{"rendered":"<p>Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba&#8217;Nchu Saterdag vergas met nog &#8216;n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is.<\/p>\n<p>&#8220;Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,&#8221; het hy sy ondersteuners plegtig belowe.<\/p>\n<p>Die Marxiste se nuwe marionet het die wit gelykheidstryders se gelykheidsagendapunte slaafs herhaal, terwyl News24 weer gehoorsaam daaroor berig het.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle spandeer miljoene op fietsbane in Johannesburg, maar mense in plekke soos Alexandra het nie spoeltoilette nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy swart, landelike Vrystaatse gehoor het waarskynlik kwalik begryp wat &#8216;n fietsbaan is.<\/p>\n<p>&#8220;Ons wil &#8216;n kliniek in Thaba&#8217;Nchu bou wat 24-uur sal funksioneer, maar die ANC dink jy is net siek gedurende die dag,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Beeld het natuurlik geen kritiek geplaas teen Malema se openlike demagogie en aanhitsing nie, maar sorg liewer dat die Amerikaanse presidentskandidaat, Donald Trump se pro-wit uitsprake aangeval word as &#8220;demagogies&#8221;.<\/p>\n<p>Intussen staan klinieke in die Vrystaat in onbruik weens korrupsie wat heel waarskynlik nie onder Malema se leierskap sal verander nie.<\/p>\n<p>Malema is self ondersoek vir korrupsie. Sy gekyf was eerder nog &#8216;n toeval van naakte jaloesie.<\/p>\n<p>&#8220;As jy nie deel van die Magushule-faksie is nie, sal jy nooit in diens geneem word nie,&#8221; het Malema die vanselfsprekende etniese werklikheid van Suid-Afrika aan sowat sy 500 ondersteuners, ook geklee in kenmerkende rooi t-hemde en barette verklaar.<\/p>\n<p>Malema het ges\u00ea jy kan nie die armstes van die armes belasting vra nie, omdat hulle nooit gekies het om arm te wees nie.<\/p>\n<p>&#8220;As jy vir die ANC stem jy is erger as beeste, omdat Zuma &#8216;n swembad van R3 miljoen het.&#8221; <\/p>\n<p>Ons vier 22 jaar van demokrasie, maar swart mense gee nog steeds geboorte in plakkershutte, het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Stem ter wille van jou kinders en nie ter wille van Nelson Mandela nie.&#8221; <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba&#8217;Nchu Saterdag vergas met nog &#8216;n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is. &#8220;Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,&#8221; het hy sy ondersteuners plegtig belowe. Die Marxiste se nuwe marionet het die wit gelykheidstryders [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":7864,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,2464,3377,22657,13072,6685],"class_list":["post-38725","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-anti-blanke-atmosfeer-by-vrystaatse-verhoor-oor-skerpioene","tag-beeld","tag-demagoog","tag-gelykheid","tag-julius-malema"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38725","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38725"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38725\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7864"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38725"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38725"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38725"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}