{"id":38702,"date":"2016-06-10T08:29:56","date_gmt":"2016-06-10T06:29:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38702"},"modified":"2016-06-10T08:29:56","modified_gmt":"2016-06-10T06:29:56","slug":"aanval-in-tel-aviv-eis-vier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38702","title":{"rendered":"Aanval in Tel Aviv eis vier"},"content":{"rendered":"<p>Na Woensdagaand se dodelike aanval in Tel Aviv, het die Israeliese weermag Palestynse toegangspermitte na Israel opgeskort.<\/p>\n<p>Die Israelse polisie het ges\u00ea twee gewapende mans was vir die klaarblyklike terreuraanval \u00adverantwoordelik. <\/p>\n<p>Vier mense is \u00adWoensdagaand dood en talle gewond in &#8216;n skiet\u00advoorval naby Tel Aviv se gewilde Sarona-mark naby die Israeliese verdedigingshoofkwartier.<\/p>\n<p>Behalwe die twee mans en twee vroue wat omgekom het, is minstens nege mense beseer.<\/p>\n<p>Beide aanvallers is deur wetstoepassers geskiet en daarna ontwapen. Een van die aanvallers het glo van die toneel gevlug.<\/p>\n<p>In reaksie op die aanval het die Israeliese weermag intussen permitte vir meer as 80 000 Palestyne opgeskort wat vir Ramadan sou deurrreis om die Al-Aksa-moskee te besoek.<\/p>\n<p>Die Moskee is in die hart van die ou stad van \u00adJerusalem en het in die verlede tot spanning tussen Israel en die Palestyne gelei. <\/p>\n<p>Niemand het nog verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie.<\/p>\n<p>Die aanvallers was geklee in pakke met dasse en het hulle as kli\u00ebnte van die restaurant \u00advoorgedoen voordat hulle met outomatiese aanvalswapens op die gaste losgebrand het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na Woensdagaand se dodelike aanval in Tel Aviv, het die Israeliese weermag Palestynse toegangspermitte na Israel opgeskort. Die Israelse polisie het ges\u00ea twee gewapende mans was vir die klaarblyklike terreuraanval \u00adverantwoordelik. Vier mense is \u00adWoensdagaand dood en talle gewond in &#8216;n skiet\u00advoorval naby Tel Aviv se gewilde Sarona-mark naby die Israeliese verdedigingshoofkwartier. Behalwe die twee &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38702\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanval in Tel Aviv eis vier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38703,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11744,7708,9366,2849,14967],"class_list":["post-38702","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanval","tag-hamas","tag-palestyne","tag-ramadan","tag-tel-aviv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38702","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38702"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38702\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38703"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38702"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38702"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38702"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}