{"id":38694,"date":"2016-06-10T08:01:31","date_gmt":"2016-06-10T06:01:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38694"},"modified":"2016-06-10T08:01:31","modified_gmt":"2016-06-10T06:01:31","slug":"sasol-steier-onder-kanadees-se-hopelose-bestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38694","title":{"rendered":"Sasol steier onder Kanadees se hopelose bestuur"},"content":{"rendered":"<p>Die uitvoerende hoof van Sasol, David Constable het gehoop dat sy vyfjaarkontrak wat vandeesmaand verstryk het, sou verleng word. <\/p>\n<p>Maar aandeelhouers moet dankbaar as hy die pad vat. Saam met &#8216;n ander Kanadees, Anglo se Cynthia Carroll, is Constable uit die geledere van die mees hopelose uitvoerende hoofde wat ooit by &#8216;n groot Suid-Afrikaanse maatskappy aangestel is.<\/p>\n<p>Kort na sy aankoms in Julie 2011, het die Kanadees toegesien dat Sasol uit China onttrek en sy aandag op Noord-Amerika vestig.<\/p>\n<p>In Maandag se handelsverklaring, het die maatskappy ges\u00ea hulle sal miljarde meer moet afskryf vir die Montney-skaliegasprojek, &#8216;n ontsaglike verlies wat die Kanadese belegging gely het.<\/p>\n<p>Die verlies beloop &#8216;n verbysterende R11.5 miljard. Erger nog, die koste van sy halfvoltooide Louisiana chemikalie\u00eb-aanleg het toegeneem tot $11 miljard aandeelhouers nadat vertel is dit sal $8,9 miljard kos.<\/p>\n<p>Indien meer sout nodig is vir die wonde, dit is seker Constable se astronomiese vergoeding vir sy swakker as swak bestuur.<\/p>\n<p>In die jaarverslag van Sasol vir 2016 sal die verkwister Constable se pakket van R50 miljoen per jaar waarskynlik nog verder verhoog word vir sy finale 12 maande.<\/p>\n<p>Sasol se voormalige uitvoerende hoof mag dalk tere herinneringe van sy tyd in Johannesburg oorhou. Vermoedelik sal diegene wat verantwoordelik was vir sy skouspelagtig mislukte aanstelling besig wees met &#8216;n dringende selfondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uitvoerende hoof van Sasol, David Constable het gehoop dat sy vyfjaarkontrak wat vandeesmaand verstryk het, sou verleng word. Maar aandeelhouers moet dankbaar as hy die pad vat. Saam met &#8216;n ander Kanadees, Anglo se Cynthia Carroll, is Constable uit die geledere van die mees hopelose uitvoerende hoofde wat ooit by &#8216;n groot Suid-Afrikaanse maatskappy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38697,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[],"class_list":["post-38694","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38694","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38694"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38694\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38697"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38694"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38694"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38694"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}