{"id":38684,"date":"2016-06-09T11:15:51","date_gmt":"2016-06-09T09:15:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38684"},"modified":"2016-06-09T11:15:51","modified_gmt":"2016-06-09T09:15:51","slug":"fitch-behou-suid-afrika-se-kredietgradering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38684","title":{"rendered":"Fitch behou Suid-Afrika se kredietgradering"},"content":{"rendered":"<p>Die Rand het tot sy beste vlak in vyf weke verstrek nadat die graderingsagentskap, Fitch Suid-Afrika se kredietgradering behou het. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het teen R14,70 teen die dollar verhandel wat die beste sedert 4 Mei is. <\/p>\n<p>Adjunk-president Cyril Ramaphosa het die sakesektor, arbeidsorganisasies \u00e9n die regering gevra om saam te werk om &#8216;n rommelstatusgradering in die toekoms ook af te weer. <\/p>\n<p>Hy het in Sandton ges\u00ea harde werk en samewerking tussen die verskillende sektore in die land, het tot die Fitch-graderingsagentskap se besluit bygedra. <\/p>\n<p>Ramaphosa s\u00ea die samewerking tussen die minister van finansies, sakeleiers en arbeidsleiers vir die eerste maal in die land se geskiedenis, het verseker dat die land nie tot rommelstatus afgegradeer is nie.<\/p>\n<p>Cosatu het Fitch se besluit verwelkom, maar s\u00ea dit moet nie slegs die doelwit wees om di\u00e9 agentskappe gelukkig te hou nie. <\/p>\n<p>Fitch het Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd gelaat op BBB-minus met bestendige vooruitsigte. Die agentskap het egter gewaarsku dat die lae groei in die BBP &#8216;n risiko inhou. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Cosatu, Sizwe Pamla s\u00ea noudat die agentskappe Suid-Afrika &#8216;n blaaskans gegee het, moet &#8216;n werksberaad gehou word om te verseker dat daar nie so baie werksverliese is nie.<\/p>\n<p>Die Rand het vroe\u00ebr met sowat ses persent toegeneem het nadat Standard and Poor&#8217;s Vrydag besluit het om ook Suid-Afrika se kredietgradering te behou. <\/p>\n<p>Woensdag se besluit deur Fitch is wyd verwelkom, alhoewel voorwaardes gegee is dat Suid-Afrika voor Desember hervormings sal moet instel en die ekonomie stimuleer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Rand het tot sy beste vlak in vyf weke verstrek nadat die graderingsagentskap, Fitch Suid-Afrika se kredietgradering behou het. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het teen R14,70 teen die dollar verhandel wat die beste sedert 4 Mei is. Adjunk-president Cyril Ramaphosa het die sakesektor, arbeidsorganisasies \u00e9n die regering gevra om saam te werk om &#8216;n rommelstatusgradering [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38600,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[13958,16980,19955],"class_list":["post-38684","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-fitch","tag-kredietgradering","tag-rommelstatus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38684","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38684"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38684\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38600"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38684"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38684"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38684"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}