{"id":38640,"date":"2016-06-08T08:43:55","date_gmt":"2016-06-08T06:43:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38640"},"modified":"2016-06-09T10:47:13","modified_gmt":"2016-06-09T08:47:13","slug":"winnie-rust-moord-kleurlingskare-klap-hande-vir-aangeklaagde-plaatjies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38640","title":{"rendered":"Winnie Rust-moord: Kleurlingskare klap hande vir aangeklaagde Plaatjies"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Kleurlingskare in Wellington het gister n\u00e1 afloop van verrigtinge in die Landdroshof op die dorp vir die aangeklaagde Nigel Plaatjies hande geklap (sien YouTube-video hier onder). Sowel Plaatjies as sy oom Johannes Plaatjies het op &#8216;n klag van moord op die 77-jarige skryfster Winnie Rust verskyn. Die ouer Plaatjies het volgens berigte vir die gehoor in die hof gekyk en gelag, waarna iemand in die gehoor op hom geskree het: &#8220;Jy lag, jou gemors!&#8221;<\/p>\n<p>Nigel Plaatjies se ma, Lien, wat geruime tyd by een van mev. Rust se dogters as huisbediende gewerk het, het oor hom ges\u00ea: &#8220;Die verlore seun moet nou huis to\u200ee kom.\u201d<\/p>\n<p>Die saak is gister tot 13 Junie vir &#8216;n amptelike borgtogaansoek uitgestel. Beide Plaatjies en sy oom ontvang regshulp en daar is gister aan die hof ges\u00ea dat hul borgtogaansoek steeds deur hul prokureurs voorberei word.<\/p>\n<p>Die liberale mev. Winnie Rust het onder andere Nigel Plaatjies se uitgawes op atletiek en liggaamsbou finansieel geborg. Sy is grusaam in haar huis doodgeslaan en haar selfoon en bankkaarte is uit haar handsak gesteel. Selfoonseine het agterna die polisie in staat gestel om die Plaatjies-mans vas te trek.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" width=\"560\" height=\"315\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/6OvLcN9XgW8\" frameborder=\"0\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kleurlingskare in Wellington het gister n\u00e1 afloop van verrigtinge in die Landdroshof op die dorp vir die aangeklaagde Nigel Plaatjies hande geklap (sien YouTube-video hier onder). Sowel Plaatjies as sy oom Johannes Plaatjies het op &#8216;n klag van moord op die 77-jarige skryfster Winnie Rust verskyn. Die ouer Plaatjies het volgens berigte vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38640\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Winnie Rust-moord: Kleurlingskare klap hande vir aangeklaagde Plaatjies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38641,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5170,22548,22533],"class_list":["post-38640","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-moord","tag-nigel-plaatjies","tag-winnie-rust"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38640","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38640"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38640\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38641"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38640"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38640"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38640"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}