{"id":3864,"date":"2009-01-07T02:26:28","date_gmt":"2009-01-07T02:26:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3864"},"modified":"2009-01-07T02:26:28","modified_gmt":"2009-01-07T02:26:28","slug":"anc-se-logika-oor-gasa-en-zimbabwe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3864","title":{"rendered":"ANC se logika oor Gasa en Zimbabwe"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Israel is derduisende kilometer van Suid-Afrika verwyder, op &#39;n ander vasteland. Die konflik het bitter min met Suid-Afrika uit te waai. Die ANC swyg weliswaar op geheimsinnige wyse oor die regstreekse oorsaak van die konflik, naamlik Moslem-terreur soos deur Hamas teen onskuldige Israeli&#39;s met sy vuurpyle gepleeg is. Miskien moet dit ons nie verbaas nie &#8211; die ANC is immers &#39;n terroristeorganisasie bekend vir sy lamsakkige moorde op ongewapende burgerlikes, soos die Magoo&#39;s- en Amanzimtoti-bomme. Kennelik identifiseer Mantashe-hulle hulself met terreursaaiers. <\/p>\n<p>(Ek wonder terloops wanneer Hamas en Hezbollah gaan besef dat hulle nie die milit&ecirc;re stryd teen Israel kan wen nie.&nbsp; Wat Egipte nie in 1967 en 1973 kon regkry nie, gaan Hamas ook nie in 2009 vermag nie. Of is dit makliker vir die Palestyne om te kla en te kerm, om vuurpyle te skiet, as om jouself op te hef soos die Koreane en ander Oosterlinge sedert 1945 gemaak het?)<\/p>\n<p>Reg oorkant ons grens is daar egter &#39;n verdrukkende regime, met &#39;n weermag waarvan die Vyfde Brigade sowat 20 000 Matabeles in die jare negentig vermoor het. Die Matabeles is bloedverwante van Suid-Afrika se Zoeloes. <\/p>\n<p>Mense sterf daagliks aan cholera in daardie land, &#39;n regstreekse gevolg van die regime se onbevoegdheid en traak-my-nie-agtige houding teenoor sy eie mense. Daar is meer mense dood aan cholera tot op hede as wat daar in Gasa gesterf het.<\/p>\n<p>Tog swyg die ANC-regime soos die graf oor die situasie in Zimbabwe. Die los kanon Mantashe rep g&#39;n woord oor Zimbabwe nie. Wat mis ek hier? Is die dood van Palestyne belangriker vir die ANC as die dood van onskuldige Zimbabwi&euml;rs?<\/p>\n<p>Kennelik is dit dieselfde soort logika as di&eacute; waarmee die ANC-regime enersyds kla oor die gebrek aan vaardighede in Suid-Afrika, maar andersyds aktief teen diegene met die intelligensie en vermo&euml;ns om die vaardigheidstekort aan te spreek, op grond van hulle velkleur diskrimineer.<\/p>\n<p>Miskien is ek net nie getransformeerd genoeg nie, maar die ANC se logika oor Gasa verwar my.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\/ru\/top-10-samyh-dorogih-yaht-v-mire\/\">\u043c\u0438\u0440 \u044f\u0445\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Met sy gewone onkreukbare logika, is die ANC-regime, by monde van <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Wereld\/0,,3-71_2449473,00.html\">Gwede Mantashe<\/a>, besig om sy mond uit te spoel oor die konflik in Gasa.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[3715,152,3377,3394,165,21092],"class_list":["post-3864","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anc-se-logika-oor-gasa-en-zimbabwe","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-die-burger","tag-praag","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3864","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3864"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3864\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3864"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3864"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3864"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}