{"id":38630,"date":"2016-06-07T12:01:30","date_gmt":"2016-06-07T10:01:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38630"},"modified":"2016-06-07T12:01:30","modified_gmt":"2016-06-07T10:01:30","slug":"brief-transnet-se-hantering-van-pensioenfondse-grens-aan-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38630","title":{"rendered":"Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad"},"content":{"rendered":"<p>Om onlangse koerantberigte te lees dat die trustees van die twee Transnet-pensioenfondse winste van hierdie fondse tot die bedrag van R309 miljoen aan Transnet geskenk het, grens aan misdaad.<\/p>\n<p>Hierdie is deel van \u2018n totale eis wat tussen R60 miljard en R100 miljard beloop en is die resultaat van talle \u2013 en klaarblyklik bedrieglike transaksies waarvan die enigste doel blyk te wees om die maatskappy tot hulp te wees en die pensioenarisse te beroof.<\/p>\n<p>Soos ek verstaan, is daar 5 trustees van hierdie twee fondse, waarvan almal vorige werknemers van die maatskappy was. Almal van hulle is onder verpligting om na die welsyn van die pensioenarisse (en hulleself) om te sien. Dit is gewetenloos om te dink dat hulle ten gunste van so \u2018n mosie sal stem, tensy hulle betaalde speelpoppe van die maatskappy is.<\/p>\n<p>Om dit anders te stel: \u2018n Vriend gee vir jou geld om te bel\u00ea en wanneer hy dit na \u2018n paar jaar wil terugh\u00ea, s\u00ea jy vir hom: \u201cJammer, my vriend, ek het dit aan \u2018n maatskappy gegee wat vrygewig teenoor my was.\u201d<\/p>\n<p>Die pensioenarisse se eis \u2013 as \u2018n geheel \u2013 oorskry Transnet se jaarlikse omset, en dit sal interesant wees om te weet hoe Transnet \u2018n eis van hierdie grootte sal kan betaal, en wat Transnet in dieselfde kategorie as SAL, E-Toll, Eskom en meeste ander ondernemings wat deur hierdie regering wanbestuur word, sal plaas.<\/p>\n<p>Dit is vertroostend vir die pensioenarisse dat hulle oor \u2018n regspan van onbetwisbare reputasie en ondervinding beskik, wat daartoe gelei het dat die regter meeste van die verweerders se besware in hierdie groepsgeding verwerp het en die pensioenarisse se regspan twee weke gegee het om antwoorde oor \u2018n paar kleiner besonderhede waaroor hy meer duidelikheid verlang, te verskaf.<\/p>\n<p>Mens kan maar hoop dat wanneer dit gedoen is, sal die regter empatie met die pensioenarisse betoon deur te beveel dat hierdie saak met die dringendheid wat dit verdien, sal voortgaan.<\/p>\n<p>Dit sal \u2018n mate van hoop laat ontstaan dat die oorblywende ontvangers (meer as tien van hulle sterf elke dag af) van hierdie fonds &#8211; wat regmatig aan hulle behoort &#8211; eendag aan hulle gegee sal word.<\/p>\n<p>&#8211; Carl Hammersen<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om onlangse koerantberigte te lees dat die trustees van die twee Transnet-pensioenfondse winste van hierdie fondse tot die bedrag van R309 miljoen aan Transnet geskenk het, grens aan misdaad. Hierdie is deel van \u2018n totale eis wat tussen R60 miljard en R100 miljard beloop en is die resultaat van talle \u2013 en klaarblyklik bedrieglike transaksies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38630\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38636,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[17433,13736,16419,13959],"class_list":["post-38630","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-klasaksie","tag-pensioenarisse","tag-pensioenfonds","tag-transnet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38630","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38630"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38630\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38636"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38630"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38630"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38630"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}