{"id":38627,"date":"2016-06-07T11:43:42","date_gmt":"2016-06-07T09:43:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38627"},"modified":"2016-06-07T11:43:42","modified_gmt":"2016-06-07T09:43:42","slug":"plaasaanvaller-by-warden-steeds-soek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38627","title":{"rendered":"Plaasaanvaller by Warden steeds soek"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat soek steeds na \u2018n vyfde swart verdagte wat Maandag betrokke by &#8216;n plaasaanval op Warden.<\/p>\n<p>Die eienaars van die plaas se identiteit word om veiligheidsredes nie bekend gemaak nie. <\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, s\u00ea vier verdagtes is kort n\u00e1 die voorval waarin drie televisiestelle, \u2018n digitale kamera, selfone en \u2018n beursie gesteel is, op die N3 by Villiers in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die polisie in samewerking met plaaslike boere en patrollies op die snelweg het nou saamgewerk om \u2018n blou BMW met \u2018n Limpopo-registrasienommer, waarin die booswigte op die vlug geslaan het, op te spoor. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die verdagte motor is op die N3-snelweg gesien. Die booswigte het egter die snelweg verlaat toe hulle die polisie gewaar. Hulle het \u2018n slaggat in die straat in Villiers getref.    <\/p>\n<p>Mbambo s\u00ea \u2018n jaagtog tussen die polisie op Villiers en die rowers in die motor het plaasgevind, waarna die rowers die motor in die pad gelos het nadat dit \u2018n slaggat getref het. Hulle het verder te voet gevlug, maar is in \u2018n halfuur aangekeer. <\/p>\n<p>Mbambo s\u00ea \u2018n 9mm pistool met ammunisie is in een vandie verdagtes se besit gevind. Daar is ook beslag gel\u00ea op al die gesteelde goedere.<\/p>\n<p>Mbambo s\u00ea al vier verdagtes sal na verwagting m\u00f4re in die landdroshof op Warden verskyn op \u2018n aanklag van huisroof. <\/p>\n<p>Die vierde verdagte sal na verwagting ook Donderdag in die landdroshof op Villiers verskyn. Hy word ook van die besit van \u2018n onwettige vuurwapen en ammunisie aangekla. <\/p>\n<p>Mbambo s\u00ea daar is ook beslag gel\u00ea op die BMW wat deur die booswigte gebruik is. Die polisie kon nog nie die eienaarskap van die motor vasstel nie. <\/p>\n<p>Volgens die voorsitter van Warden-landbouvereniging, Hendri Jansen van Rensburg, het die aanvallers in die oggend op die werf opgedaag.<\/p>\n<p>Die werknemers is glo erg getraumatiseerd na die voorval waar hulle met vuurwapens aangehou en toe vasgebind is.<\/p>\n<p>Dit is die 21ste plaasaanval in die Vrystaat tot dusver vanjaar.<\/p>\n<p>Vrystaat Landbou (VL) s\u00ea die voorval word as \u2018n plaasaanval bestempel omdat geweld betrokke was. <\/p>\n<p>Twee mense is vanjaar reeds op plase in die omgewing vermoor. Dit sluit onder meer die moord op dr. Bennie Cilliers op die plaas Gouda by Rouxville in.<\/p>\n<p>Altesaam vyf aanvalle op plase het verlede maand in die Vrystaat plaasgevind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat soek steeds na \u2018n vyfde swart verdagte wat Maandag betrokke by &#8216;n plaasaanval op Warden. Die eienaars van die plaas se identiteit word om veiligheidsredes nie bekend gemaak nie. Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, s\u00ea vier verdagtes is kort n\u00e1 die voorval waarin drie televisiestelle, \u2018n digitale kamera, selfone en \u2018n beursie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38627\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasaanvaller by Warden steeds soek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":23737,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,7298,2261,17940],"class_list":["post-38627","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-volksmoord","tag-warden"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38627","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38627"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38627\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23737"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38627"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38627"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38627"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}