{"id":38624,"date":"2016-06-07T11:35:39","date_gmt":"2016-06-07T09:35:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38624"},"modified":"2016-06-07T11:35:39","modified_gmt":"2016-06-07T09:35:39","slug":"britte-maak-reg-vir-brexit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38624","title":{"rendered":"Britte maak reg vir Brexit"},"content":{"rendered":"<p>Brittanje hou aanstons &#8216;n referendum om te besluit of die land die Europese Unie moet verlaat.<\/p>\n<p>Die pond het intussen verder teruggesak met die nuus dat Brittanje die EU waarskynlik gaan verlaat en die banksektor Londen is glo besig met <a href=\"http:\/\/www.ft.com\/cms\/s\/0\/b296fa42-2bd4-11e6-bf8d-26294ad519fc.html#axzz4Ast99tSj\">skadebeheer<\/a>.<\/p>\n<p>Die koninkryk sal op 23 Junie stem daaroor en voorbereidings word reeds getref in &#8216;n gees van verset teen die EU wat die klein elite wat in die Unie wil bly, tot paniek stem.<\/p>\n<p>Die uit-veldtog s\u00ea Europa is te duur en benadeel Brittanje se ekonomiese groei. Brittanje betaal elke week \u00a3350 miljoen aan Brussel oor vir weinig voordeel.<\/p>\n<p>EU-wetgewing bedreig boonop Britse soewereiniteit, s\u00ea die Brexit-aanhangers. <\/p>\n<p>EU-besluite word nie deur kiesers bepaal nie, want ten spyte daarvan dat die EU elke referendum verloor het oor soewereniteit, het hulle voortgegaan om hul eie bepalings af te dwing op lidlande wat daarteen gestem het.<\/p>\n<p>Die voormalige Britse premier, John Major, het Sondag tot die vreesveldtog om Brittanje in die Europese Unie (EU) te hou, toegetree.<\/p>\n<p>Hy het kiesers aangeval omdat hulle gekant is teen immigrasie en die koste verbonde aan EU-lidmaatskap en dit as &#8220;misleiding&#8221; voorgehou, iets waarmee hy self kennelik besig is.<\/p>\n<p>Die EU wil lidlande dwing om immigrantekwotas te aanvaar.<\/p>\n<p>Major het uitgevaar teen die \u201chofnar\u201d Boris Johnson, &#8216;n vurige ondersteuner van die uit-veldtog en waarskynlike toekomstige leier van die Konserwatiewe Party.<\/p>\n<p>\u201cWat hulle doen, is om die Britse publiek onakkurate en openlike verkeerde inligting te voer,\u201d het Major aan die BBC ges\u00ea, skaars drie weke voor die referendum.<\/p>\n<p>Johnson het Major se kommentaar verwerp. <\/p>\n<p>Major is die enigste ander Konserwatiewe premier behalwe die huidige premier, David Cameron, wat wil h\u00ea dat Brittanje in die EU bly.<\/p>\n<p>Major het ges\u00ea diegene ten gunste van onttrekking aan die EU mislei kiesers deur te s\u00ea  terwyl twee-derdes daarvan as subsidies en \u2019n korting terugkom. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje hou aanstons &#8216;n referendum om te besluit of die land die Europese Unie moet verlaat. Die pond het intussen verder teruggesak met die nuus dat Brittanje die EU waarskynlik gaan verlaat en die banksektor Londen is glo besig met skadebeheer. Die koninkryk sal op 23 Junie stem daaroor en voorbereidings word reeds getref in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38624\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britte maak reg vir Brexit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38625,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,4822,4869,21926,7836],"class_list":["post-38624","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-ekonomie","tag-eu","tag-pond","tag-referendum"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38624","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38624"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38624\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38625"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38624"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38624"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38624"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}