{"id":38619,"date":"2016-06-07T10:51:28","date_gmt":"2016-06-07T08:51:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38619"},"modified":"2016-06-07T10:51:28","modified_gmt":"2016-06-07T08:51:28","slug":"vn-reel-droogtekonferensie-in-windhoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38619","title":{"rendered":"VN re\u00ebl droogtekonferensie in Windhoek"},"content":{"rendered":"<p>Meer as 600 deelnemers word by die eerste Afrika Droogtekonferensie verwag wat vanaf 15 tot 19 Augustus in Windhoek sal plaasvind.<\/p>\n<p>Die konferensie sal \u2019n tegniese sessie insluit waaraan kenners sal deelneem, gevolg deur \u2019n ho\u00ebvlaksessie waartydens ministers in Afrika en verteenwoordigers van VN-agentskappe teenwoordig sal wees. <\/p>\n<p>Die tema is \u201cDie verbetering van veerkragtigheid teen droogte op die Afrika-vasteland\u201d<\/p>\n<p>Die kerndoelwitte van die konferensie is om \u2019n strategiese raamwerk vir droogtebestuur op te stel wat die veerkragtigheid teen droogtes vir die hele Afrika-vasteland sal verbeter; om streeks- en internasionale aandag op die kwessie te fokus om veerkragtigheid te kan verbeter; behoeftes en tekortkominge sowel as goeie praktyke te identifiseer en vennootskappe en samewerking tussen lande te versterk. <\/p>\n<p>Die projekko\u00f6rdineerder het tydens die bekendstelling ges\u00ea Afrika is kwesbaar vir die impak van droogtes, wat na verwagting as gevolg van klimaatveranderinge meer dikwels gaan voorkom. <\/p>\n<p>Suider-Afrika is juis kwesbaar vir droogte weens die totale gebrek aan staatshulp vir sukkelende boere, &#8216;n nuwe verwikkeling onder die ANC wat eerder op &#8220;rassisme&#8221; fokus. Na verwagting gaan voedselpryse met ten minste 25% styg en 5 miljoen ton mielies sal ingevoer moet word.<\/p>\n<p>\u201cDie kwesbaarheid is beklemtoon deur die voortdurende El Ni\u00f1o-weerverskynsel. Oos-Afrika ervaar die ernstigste droogte in 60 jaar en die Verenigde Nasies (VN) het hongersnood in Somali\u00eb verklaar. Suider-Afrika word ook ernstig geraak en die droogte is in Maart vanjaar as \u2019n streekramp verklaar,\u201d het Kauna \u00adSchr\u00f6\u00adder ges\u00ea. <\/p>\n<p>\u201cDie groot verwagte uitkoms van die konferensie is \u2019n strategiese raamwerk om Afrika se veerkragtigheid teen droogtes te verbeter. Dit geniet reeds die volle steun van die Afrika-unie (AU). Ons kan nie resultate h\u00ea as ons nie al die feite bymekaar het nie,\u201d het Schr\u00f6der ges\u00ea.<\/p>\n<p>Terselfdertyd soek die ministerie na borgskappe van en vennootskappe met die private sektor ten einde die droogte te verlig. <\/p>\n<p>Schr\u00f6der het ges\u00ea langtermynvennootskappe is ook moontlik op gebiede soos die verbetering van vroe\u00eb waarskuwingstelsels vir droogtes in Namibi\u00eb, die ontwikkeling van versekeringsmeganismes teen droogtes asook water- en energiebesparingstegnologie.<\/p>\n<p>Die Landbounavorsingsraad (LNR) van Suid-Afrika, het op die LNR se voorlegging oor sy strategiese plan tot 2020 aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye verslag gedoen oor 10 000 pakkies witmieliebaster sade wat in 2014\/\u201915 gratis aan kleinboere in Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgedeel is om te toets.<\/p>\n<p>Die twee sade WE3127 en WE3128 is nie geneties gemodifiseer nie en word onder die handelsnaam DroughtTEGO verkoop. Die eerste droogteverdraagsame witmieliebastersaad wat deur die LNR se Wema-projek (Waterdoeltreffende mielies vir Afrika) ontwikkel is, is in 2014 bekend gestel.<\/p>\n<p>Nege kleinboere van die boerevereniging Mokaba in Mokopane, Limpopo, het te midde van die ergste droogte in 20 jaar hul opbrengs tot 1,14 t\/ha van die vorige seisoen se 0,6 t\/ha (toe hulle ander mieliekultivars geplant het) verhoog.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 600 deelnemers word by die eerste Afrika Droogtekonferensie verwag wat vanaf 15 tot 19 Augustus in Windhoek sal plaasvind. Die konferensie sal \u2019n tegniese sessie insluit waaraan kenners sal deelneem, gevolg deur \u2019n ho\u00ebvlaksessie waartydens ministers in Afrika en verteenwoordigers van VN-agentskappe teenwoordig sal wees. Die tema is \u201cDie verbetering van veerkragtigheid teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38619\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VN re\u00ebl droogtekonferensie in Windhoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38620,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14425,22634,6503,5505,8576,17637],"class_list":["post-38619","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-droogte","tag-lnr","tag-mielies","tag-vn","tag-voedselsekerheid","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38619","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38619"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38619\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38620"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38619"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38619"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38619"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}