{"id":38615,"date":"2016-06-07T10:29:45","date_gmt":"2016-06-07T08:29:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38615"},"modified":"2016-06-07T10:57:08","modified_gmt":"2016-06-07T08:57:08","slug":"vk-gesant-na-namibie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38615","title":{"rendered":"VK-gesant na Namibi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Die Verenigde Koninkryk se minister belas met Afrika, James Duddridge, het di\u00e9 week besoek aan Namibi\u00eb gebring. <\/p>\n<p>Duddridge is die ondersekretaris van buitelandse sake in die buitelandse sake en Statebondkantoor.<\/p>\n<p>Voor hy in 2005 tot die politiek toegetree het, was hy onder meer tien jaar lank in die bankwese in Afrika en Londen waar hy op finansi\u00eble sake van nywerhede gefokus het.<\/p>\n<p>Tydens sy besoek het hy die premier, die adjunkpremier en minister van internasionale betrekkinge en samewerking, die minister van werke en vervoer asook die minister van finansies ontmoet.<\/p>\n<p>Luidens &#8216;n verklaring deur die Britse ho\u00eb kommissariaat in Windhoek, is Duddridge gretig om die Namibiese regering se agenda vir ekonomiese groei en armoedevermindering te ondersteun. <\/p>\n<p>Hy het ook Britse en Namibiese sakeleiers ontmoet vermoedelik om oor Britse belastingvrye beleggings te gesels.<\/p>\n<p>Voor sy besoek het Duddridge ges\u00ea: &#8220;Die Verenigde Koninkryk is gereed om meer in Afrika te bel\u00ea en ek hoop my besoek sal help dat dit gebeur.&#8221;<\/p>\n<p>Oorsese gebiede van Haar Majesteit val nie onder die Britse reg wat vereis dat maatskappye geregistreer word nie.<\/p>\n<p>Daar is ook geen vereiste vir &#8216;n openbare toeganklike databasis van eienaarskap nie, maar na die onthullings van die <em>Panama Papers<\/em>, is die Verenigde Koninkryk onder druk om amptenare in staat te stel om die inligting van diensverskaffers te inspekteer. <\/p>\n<p>Duddridge is direk gemoeid met sulke pogings nadat die Britse premier, sy baas, ge\u00efmpliseer is in belastingontduiking.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het verlede week die nuutste verwikkelinge oor die Suid-Afrikaanse owerhede se ondersoek na die <em>Panama Papers<\/em> bekend gemaak. <\/p>\n<p>Die bank het saam met die tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in die parlement se portefeuljekomitees oor die onwettige finansi\u00eble uitvloei toegespreek.<\/p>\n<p>Volgens SAID is daar ongeveer 1 700 individuele Suid-Afrikaners, 56 Suid-Afrikaanse tussengangers en 79 oorsese entiteite wat bande met 81 Suid-Afrikaners het, wat uit beskikbare data ge\u00efdentifiseer is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde Koninkryk se minister belas met Afrika, James Duddridge, het di\u00e9 week besoek aan Namibi\u00eb gebring. Duddridge is die ondersekretaris van buitelandse sake in die buitelandse sake en Statebondkantoor. Voor hy in 2005 tot die politiek toegetree het, was hy onder meer tien jaar lank in die bankwese in Afrika en Londen waar hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38615\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VK-gesant na Namibi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38617,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14588,4905,6831,9733],"class_list":["post-38615","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-belastingontduiking","tag-brittanje","tag-namibie","tag-vk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38615"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38615\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38617"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38615"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38615"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}