{"id":386,"date":"2007-05-03T08:26:13","date_gmt":"2007-05-03T08:26:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=386"},"modified":"2007-05-03T08:26:13","modified_gmt":"2007-05-03T08:26:13","slug":"groot-franse-tv-debat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=386","title":{"rendered":"Groot Franse TV-debat"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sarkozy het hom voorts teen die 35-uurlange werksweek, wat deur die vorige sosialistiese regering ingestel is, uitgespreek. Dit het volgens hom niks gedoen om werkloosheid in die land te verminder nie. <span style=\"color: black\">&ldquo;Sy is steeds van mening dat jy werk moet uitdeel soos snye koek. Daar is nie een land in die w&ecirc;reld wat hierdie logika aanvaar nie. Dit is <\/span><\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n enorme fout,&rdquo; het hy van sy te&euml;staander ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Royal het teruggekap met &rsquo;n belofte om 500 000 poste vir jeugdiges te skep. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Waar Sarkozy sy teenkanting teen Turkye se toelating tot die Europese Unie uitgespreek het, het Royal gepleit dat &rdquo;die deur nie in Turkye se gesig toegeklap moet word nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sowat sewe miljoen kiesers het tydens die eerste verkiesingsrondte twee weke gelede vir die sentristiese kandidaat, Fran&ccedil;ois Bayrou, gestem. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Gisteraand het beide Royal en Sarkozy na die stemme van hierdie kiesers gevry. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Royal het met tye aggressief voorgekom en verskeie kere haar te&euml;stander in die rede geval, maar Sarkozy, wat bekend is vir sy arrogansie, het deurgaans kalm gebly. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Aan die einde van die amper drie-uurlange debat het Sarkozy belowe om die Franse kiesers <span style=\"color: black\">&ldquo;<\/span>nie <span style=\"color: black\">te verraai nie&ldquo; en om &ldquo;nie vir hulle te lieg nie.&ldquo; Royal het afgesluit deur te onderneem om &ldquo;in die diens van Frankryk te staan&ldquo; en verder <\/span>&rsquo;n beroep op kiesers gedoen om die moed aan die dag te l&ecirc; om vir &rsquo;n vrou te stem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens die jongste meningspeiling wat op 1 Mei deur die IPSOS-instituut vrygestel is, behoort Sarkozy Sondag 53.5% van die stemme te trek teenoor die 46.5% van Royal. Op dieselfde dag het Jean-Marie Le Pen van die Front National sy 3.8 miljoen kiesers aangeraai om nie vir Sarkozy te stem nie. Bayrou het hom nog nie uitgespreek vir enige van die twee oorblywende kandidate nie. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u0441\u0435\u0440\u0432\u0438\u0441\u0430 \u0432 \u0440\u0430\u0441\u0441\u0440\u043e\u0447\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Debatsw.JPG\" width=\"219\" height=\"250\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Nicolas Sarkozy en S?gol?ne Royal<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Gisteraand het die langverwagte Franse TV-debat tussen die regse kandidaat, Nicolas Sarkozy, en die sosialistiese kandidaat, S&eacute;gol&egrave;ne Royal, plaasgevind. Sowat 20 miljoen Franse het die debat dopgehou. Komende Sondag vind die tweede rondte van die presidentsverkiesing plaas en vele Franse kiesers het nog nie finaal besluit vir wie hulle gaan stem nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die debat het met tye opgevlam en Royal het haar humeur &rsquo;n paar keer verloor. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die gesprek is deur ekonomiese kwessies oorheers. Sarkozy het sy belofte herhaal om die getal staatsamptenare te verminder. Royal het hom aangeval en ges&ecirc; dat so &rsquo;n stap gesondheid, onderwys en polisie-aangeleenthede negatief sal be&iuml;nvloed.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[522,162,21089],"class_list":["post-386","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-groot-franse-tv-debat","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/386","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=386"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/386\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=386"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=386"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=386"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}