{"id":38593,"date":"2016-06-06T09:03:35","date_gmt":"2016-06-06T07:03:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38593"},"modified":"2016-06-06T09:03:35","modified_gmt":"2016-06-06T07:03:35","slug":"vloede-teister-frankryk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38593","title":{"rendered":"Vloede teister Frankryk"},"content":{"rendered":"<p>Frankryk en Duitsland gaan gebuk onder oorstromings en riviere wat hul walle oorstroom, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Sentraal-Europa ly al die \u00adafgelope week onder hael, sterk winde en deurdringende re\u00ebn.<\/p>\n<p>Die suide van Duitsland en Sentraal-Frankryk is die jongste gebiede wat getref is.<\/p>\n<p>Die Seine in Parys is op die vloedvlak en het op plekke sy walle oorstroom. Kunswerke moes inderhaas uit die Louvre Museum verwyder word.<\/p>\n<p>Sowat 20 km suid het die Yvetterivier sy walle oorstroom en die Paryse voorstad Longjumeau is kniediep in die water.<\/p>\n<p>In Nemours, nog verder suid, moes mense per boot gered word nadat die Loingrivier ver bo sy vloedvlak gestyg het.<\/p>\n<p>Nog oorstromings en stormskade is moontlik.<\/p>\n<p>Die Duitse dorp Simbach am Inn in Beiere, op die grens met Oostenryk, is swaar getref toe water in die strate afgestroom het.<\/p>\n<p>Die water het modder, bome en motors meegesleur.<\/p>\n<p>Braunsbach, in die suide van Duitsland, is nou vol klippe en verwoeste voertuie.<\/p>\n<p>Die water in Triftern, ook in Beiere, is diep genoeg om voertuie te laat verdwyn.<\/p>\n<p>Frankryk, Oostenryk en Duitsland is in onmiddellike gevaar, maar die Alpe en die suidooste van Europa kan ook bedreig word.\b<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Frankryk en Duitsland gaan gebuk onder oorstromings en riviere wat hul walle oorstroom, het Reuters berig. Sentraal-Europa ly al die \u00adafgelope week onder hael, sterk winde en deurdringende re\u00ebn. Die suide van Duitsland en Sentraal-Frankryk is die jongste gebiede wat getref is. Die Seine in Parys is op die vloedvlak en het op plekke sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38593\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vloede teister Frankryk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38594,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,1093,11976,22621,14270],"class_list":["post-38593","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-frankryk","tag-oorstromings","tag-seine","tag-vloede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38593","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38593"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38593\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38594"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38593"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38593"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38593"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}