{"id":3859,"date":"2009-01-07T01:20:12","date_gmt":"2009-01-07T01:20:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3859"},"modified":"2009-01-07T01:20:12","modified_gmt":"2009-01-07T01:20:12","slug":"onderwysers-moontlik-aanges-om-matriekuitslae-te-verbeter-s-da","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3859","title":{"rendered":"Onderwysers moontlik aanges? om matriekuitslae te &#8216;verbeter&#8217;, s? DA"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/van_der_walt_desiree.jpg\" width=\"100\" height=\"150\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Desir?e van der Walt<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Senior onderwysbeamptes het na bewering ten minste twee onderwysers aanges&ecirc; om matriekuitslae te verhoog, het die DA Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die party is genader deur twee mense wat beweer het dat sommige matriekpunte opsetlik verhoog is, het woordvoerder Desir&eacute;e van der Walt in &#39;n verklaring ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Hulle beweer dat die verhogings uitgevoer is in opdrag van beamptes van die departement van onderwys. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Een van die klaers wat ge&iuml;dentifiseer is as &#39;n DA-raadslid en oud-onderwyser, het beweer dat kollegas wat wiskunde- en wetenskapvraestelle gemerk het, aanges&ecirc; is om die punte van swakker matriekkandidate&nbsp; te verhoog. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die anonieme voormalige onderwyser het ges&ecirc; kollegas het gekla dat hulle aanges&ecirc; is om die punte van swakker kandidate te verhoog, soos byvoorbeeld 20% wat opgestoot kan word na 30% wat &#39;n slaagpunt is. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die ander klaer, &#39;n onderwyser wat betrokke was by die merk van geskiedenisvraestelle, het ook bewer dat die departement opdrag gegee het aan die onderwysers dat geen leerling nul uit 30 mag kry vir &#39;n opstel nie. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die onderwyser het verder ges&ecirc; dat hulle opdrag gekry het, dat indien die leerling net een feit kan weergee, hulle 9 uit 30 moes gee &ndash; amper &#39;n slaagpunt. Die punte in elkeen van die onderwysers se vraestelle is later almal na bewering deur die hoofmoderator verhoog. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Dit verhoog die kommer wat wyd uitgespreek word omtrent die versiersuiker op vanjaar se matriekuitslae,&quot; het van der Walt ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die DA het aan die minister van onderwys, Naledi Pandor, geskryf en gevra vir &#39;n onafhanklike ondersoek na die eksamens. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die woordvoerder vir die departement van onderwys, Lunga Mgqengelele, het ges&ecirc; uMalusi, die kwaliteitsbeheerder vir die nasionale kwalifikasieraamwerk, &#39;n geakkrediteerde en onafhanklike organisasie was. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Voordat ons enige uitslae bekendmaak, word dit deur uMalusi nagegaan&#8230; wat &#39;n verslag sal opstel indien enige ongerymdhede vermoed word.&quot;<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die departement was steeds besig om sy eie assessering van die matriek uitslae te doen, wat na verwagting teen die einde van Januarie voltooi sal wees. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Die voltooide assessering behoort aan te dui indien daar enige waarheid is in die onderwysers se bewerings,&quot; het Mgqengelele ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Hy het ook &#39;n beroep gedoen op enige iemand wat ongerymdhede vermoed om dit by uMalusi of by die departement aan te meld. <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/mebel\/krovatki\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043a\u0440\u043e\u0432\u0430\u0442\u043a\u0443 \u0434\u043b\u044f \u043d\u043e\u0432\u043e\u0440\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u043d\u043e\u0433\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Desir?e van der Walt Senior onderwysbeamptes het na bewering ten minste twee onderwysers aanges&ecirc; om matriekuitslae te verhoog, het die DA Dinsdag ges&ecirc;. Die party is genader deur twee mense wat beweer het dat sommige matriekpunte opsetlik verhoog is, het woordvoerder Desir&eacute;e van der Walt in &#39;n verklaring ges&ecirc;. Hulle beweer dat die verhogings uitgevoer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3859\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onderwysers moontlik aanges? om matriekuitslae te &#8216;verbeter&#8217;, s? DA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,21089,3711,165,1562,21108],"class_list":["post-3859","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-onderwysers-moontlik-aanges-om-matriekuitslae-te-verbeter","tag-praag","tag-s-da","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3859","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3859"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3859\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3859"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3859"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3859"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}