{"id":3857,"date":"2009-01-06T13:49:08","date_gmt":"2009-01-06T13:49:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3857"},"modified":"2009-01-06T13:49:08","modified_gmt":"2009-01-06T13:49:08","slug":"israel-steur-hulle-nie-aan-internasionale-beeld-peres","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3857","title":{"rendered":"Israel steur hulle nie aan internasionale beeld ? Peres"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/peres_shimon.jpg\" width=\"185\" height=\"240\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Shimon Peres<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die Israelse president, Shimon Peres, het Europese pogings om &#39;n einde  aan die Gasa-konflik te bring, gestriem, en ges&ecirc; Israel steur hom nie  aan sy internasionale beeld nie, het sy kantoor ges&ecirc;. <\/p>\n<p> &ldquo;Europa moet sy o&euml; oopmaak. Ons is nie in die besigheid van openbare  betrekkinge of om ons beeld te verbeter nie. Ons veg tans teen terreur  en ons het die volle reg om ons burgers te verdedig,&rdquo; het die  Nobelpryswennerleier aan &#39;n EU ministeri&euml;le afvaardiging ges&ecirc;. <\/p>\n<p>Die EU se Kommissaris vir Eksterne Verhoudinge, Benita Ferraro-Waldner,  het aan Peres ges&ecirc; dat &ldquo;Israel se beeld verwoes word&rdquo; deur sy weiering  om gehoor te gee aan internasionale oproepe vir &#39;n staakvuur, het die  president se kantoor in &#39;n verklaring ges&ecirc;. <\/p>\n<p>Die EU-afvaardiging het die Franse president, Nicolas Sarkozy, nagevolg  in &#39;n oproep aan Peres en ander Israelse leiers vir &#39;n skietstaking in  die konflik waarin meer as 580 Palestyne omgekom het. <\/p>\n<p>Peres het samesprekings gevoer met Ferraro-Waldner, die Tjeggiese  minister van buitelandse sake, Karl Schwarzenberg, en die Sweedse  buitelandse minister, Carl Bildt. <\/p>\n<p>Hy s&ecirc; &ldquo;Israel veg tans &#39;n omvattende oorlog teen moorddadige terreur wat  Iran se maaksel is&quot;. <\/p>\n<p>&ldquo;Nie een van die Europese lande sal vuurpylvuur op hulle burgers  verdra nie, en hulle moet verstaan dat Hamas &#39;n terreurorganisasie van  die ergste graad is en dat hulle hulle bevolking van vrouens en kinders  as mensskilde gebruik.&rdquo; <\/p>\n<p>Ferraro-Waldner is aangehaal dat sy s&ecirc; elke volk het die reg om homself  te verdedig, maar dat Israel se optrede in Gasa buitensporig is. <\/p>\n<p>&ldquo;Ons het vergader met die hoofde van internasionale  menslikheidorganisasies en afvaardigings en daar is aan ons vertel dat  daar &#39;n ernstige probleem in Gasa is met die verspreiding van die  afvaardiging se besendings,&rdquo; het sy volgens die verklaring deur Peres se  kantoor ges&ecirc;. <\/p>\n<p>&ldquo;Ons het Israel toe gekom om &#39;n inisiatief vir &#39;n menslike skietstaking  te bevorder en ek s&ecirc; vir jou, mnr. die President, julle het &#39;n ernstige  probleem met internasionale voorspraak en dat Israel se beeld vernietig  word,&rdquo; het die EU-amptenaar bygevoeg.  <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">new free slot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Shimon Peres Die Israelse president, Shimon Peres, het Europese pogings om &#39;n einde aan die Gasa-konflik te bring, gestriem, en ges&ecirc; Israel steur hom nie aan sy internasionale beeld nie, het sy kantoor ges&ecirc;. &ldquo;Europa moet sy o&euml; oopmaak. Ons is nie in die besigheid van openbare betrekkinge of om ons beeld te verbeter nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3857\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel steur hulle nie aan internasionale beeld ? Peres&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,162,3708,21089,165],"class_list":["post-3857","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-internasionale-nuus","tag-israel-steur-hulle-nie-aan-internasionale-beeld-peres","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3857","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3857"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3857\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3857"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3857"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3857"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}